{"id":13488,"date":"2012-09-27T05:00:38","date_gmt":"2012-09-27T05:00:38","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13488"},"modified":"2012-09-27T05:00:38","modified_gmt":"2012-09-27T05:00:38","slug":"sportminister-moedig-ekonomiese-bevryders-aan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13488","title":{"rendered":"Sportminister moedig ekonomiese bevryders aan"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die ANC-jeugliga moenie om verskoning vra vir ekonomiese vryheid en die nasionalisering van myne nie, het Fikile Mbalula, lid van die ANC se nasionale uitvoerende komitee, Woensdag ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Julle is die enigstes wat die debat oopgestel het,&#8221; het Mbalula aan studente by Wits Universiteit in Johannesburg ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het gepraat tydens die ANC-jeugliga se 68ste herdenkingslesing.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Sommige van ons in die beweging is selfs te bang om die woorde ekonomiese vryheid in ons leeftyd te s\u00ea. Wat julle moet doen kamerade is om jul begrip van ekonomiese vryheid te verdiep.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is die lied waaroor almal moet sing. Selfs die linkses in hierdie land, die Kommunistiese Party, Cosatu [en] sommige van ons kamerade is bang om ekonomiese vryheid te s\u00ea.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die rede hiervoor is omdat dit met individue geassosieer word, het Mbalula ges\u00ea, in verwysing na Julius Malema.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het aan die jeugliga ges\u00ea dat vryheid oor hulle gaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit gaan oor totale bevryding en as jy nie daaroor gaan praat nie, wie anders sal dan? Hoekom moet die jeug nie obsessief wees oor ekonomiese mag nie?&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mbalula s\u00ea die jeugliga moet versigtig wees, want wanneer die &#8220;tweede revolusie&#8221; kom, kan dit deur opportuniste gekaap word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC-jeugliga was krities oor die sogenaamde tweede oorgang, wat by die ANC se beleidskonferensie in Junie voorgestel en gedebatteer is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mbalula s\u00ea die tweede oorgang kan nie vereenvoudig word na vryheidsliedere en leierskap nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;As julle begin sing sal julle nooit die debat verstaan nie,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;&#8216;n Oorgang is nie &#8216;n geleentheid nie, dit is &#8216;n proses en &#8216;n reis.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/ru.golos.ua\/suspilstvo\/shokin_uvolil_prokurora_harkova_1161\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANC-jeugliga moenie om verskoning vra vir ekonomiese vryheid en die nasionalisering van myne nie, het Fikile Mbalula, lid van die ANC se nasionale uitvoerende komitee, Woensdag ges\u00ea. &#8220;Julle is die enigstes wat die debat oopgestel het,&#8221; het Mbalula aan studente by Wits Universiteit in Johannesburg ges\u00ea. Hy het gepraat tydens die ANC-jeugliga se 68ste &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13488\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Sportminister moedig ekonomiese bevryders aan&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13488","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13488","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13488"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13488\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13488"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13488"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13488"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}