{"id":13483,"date":"2012-09-26T10:32:17","date_gmt":"2012-09-26T10:32:17","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13483"},"modified":"2012-09-26T10:32:17","modified_gmt":"2012-09-26T10:32:17","slug":"malema-kry-borg-en-lag-die-klag-af","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13483","title":{"rendered":"Malema kry borg en lag die klag af"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Julius Malema is in die Polokwane-streekhof borgtog van R10 000 toegestaan.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vier van sy sakevennote, insluitende die direkteur van On-Point Engineering, Lesiba Gwangwa, is vroe\u00ebr op borgtog vrygelaat. Hulle is elkeen borgtog van R40 000 toegestaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Honderde ondersteuners het vroe\u00ebr buite die Polokwane-polisiestasie saamgedrom voordat die omstrede politikus hom vroegoggend aan die polisie oorhandig het. Die polisiestasie is oorkant die hof gele\u00eb.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Aanklaers het ook bevestig dat Malema op een aanklag van geldwassery tereg staan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die hof het kortliks verdaag vir vyf minute voordat die borg toegestaan is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die saak is tot 30 November uitgestel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema het die klagte afgelag en ges\u00ea dis nie so ernstig nie. Hy het aan sy ondersteuners ges\u00ea hy sou van korrupsie, bedrog en geldwassery aangekla word, wat ernstige misdade is.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">&#8220;Met my aankoms hier is daar aan my ges\u00ea daar is een aanklag teen my, en daardie aanklag is een van geldwassery. Dis &#8216;n Skedule Een-misdaad, en is nie s\u00f3 ernstig nie,&#8221; het hy ges\u00ea, volgens nuus24.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema het bygevoeg dat hy &#8220;niks het om weg te steek nie.&#8221; Sy ondersteuners het hom ook met di\u00e9 luide sang van sy onskuld vanmore in die hof verwelkom. Hulle is nie deur die hof gevra om op te hou nie.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blog.bnkomi.ru\/post-34470\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Julius Malema is in die Polokwane-streekhof borgtog van R10 000 toegestaan. Vier van sy sakevennote, insluitende die direkteur van On-Point Engineering, Lesiba Gwangwa, is vroe\u00ebr op borgtog vrygelaat. Hulle is elkeen borgtog van R40 000 toegestaan. Honderde ondersteuners het vroe\u00ebr buite die Polokwane-polisiestasie saamgedrom voordat die omstrede politikus hom vroegoggend aan die polisie oorhandig het. [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13483","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13483","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13483"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13483\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13483"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13483"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13483"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}