{"id":1348,"date":"2008-03-14T08:39:09","date_gmt":"2008-03-14T08:39:09","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=1348"},"modified":"2008-03-14T08:39:09","modified_gmt":"2008-03-14T08:39:09","slug":"ontsteltenis-in-nederland-oor-islamitiese-fundamentaliste","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=1348","title":{"rendered":"Ontsteltenis in Nederland oor Islamitiese fundamentaliste"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">En dan is daar Geert Wilders, die leier van populistiese Regs wat die verslegtende toestand meesterlik uitbuit. Selfs al word al die rusies nie deur di&eacute; politikus veroorsaak nie, belowe hy reeds vier maande lank &#329; film teen die Koran. Di&eacute; aankondiging het &#329; storm ontketen wat die wond van die moord op die filmmaker Theo van Gogh weer laat oopgaan het. Hy is op 2 November 2004 keelaf gesny deur &#329; jong Nederlands-Marokkaanse Moslem, drie maande n&aacute; die verspreiding van sy film, &ldquo;Onderwerping&rdquo;, wat die toestand van vroue onder Islam gekritiseer het. Sedertdien word Moslems in Nederland gesien as &#329; afsonderlike groep van 850 000 mense (5% van die Nederlandse bevolking). Die teenwoordigheid van 20 000 tot 30 000 radikales, volgens die geheime diens, word deur Geert Wilders aangedui as &#329; bedreiging weens die &ldquo;Islamisering van die Nederlandse samelewing&rdquo;.<\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die boerkini, die nuwe tipe baaikostuum wat die hele liggaam van vroue bedek, verskaf &#329; aanduiding van die toename in fundamentalisme. Om die reaksie van die publiek te toets, het die TV-kanaal Netwerk &#329; joernalist uitgestuur om die waters van die land se swembaddens in &#329; boerkini te toets. Die ergste reaksie was van &#329; Moslem wat uitgevaar het teen &ldquo;die toenemende invloed van ortodokse Islam in Nederland&rdquo;. In totaal en tot op hede het ses munisipale swembaddens die Moslembaaikostuum verbied.<\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die koninkryk van Nederland is duidelik vasgevang in &#329; dubbele konflik tussen godsdiensvryheid en meningsvryheid, enersyds, asook integrasie en verdraagsaamheid andersyds. In September het &#329; regeringsagentskap &#329; beroep op Nederlanders gedoen om &ldquo;hulle by Islam aan te pas&rdquo;. Die argument van die agentskap was die volgende: &ldquo;Verdraagsaamheid is te min.&rdquo; Die Islamkenner Hans Janssen van die universiteit van Utrecht meen inteendeel dat &ldquo;Nederland te veel toegee aan die dreigemente wat deur die fundamentaliste rondgeslinger word&rdquo;. Hy is gekant daarteen dat die regering aan Geert Wilders gevra het om nie sy film te vertoon nie, uit vrees vir weerwraak van Moslems. In &#329; ander toon, het die bank Fortis sy spaarbussie in die vorm van &#329; varkie wat aan elke kind uitgedeel is wat &#329; rekening open deur &#329; ensiklopedie vervang.<\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Op sy beurt het die Nederlandse Mediese Vereniging (KNMG) in Februarie besluit dat elke pasi&euml;nt voortaan mag vra of hy &#329; mans- of vrouedokter wil h&ecirc;, maar besluit om nie rekening te hou met die godsdiens van die praktisyns nie. Dit was &#329; manier om te ontkom aan die debat teenoor die toenemende eise van Moslems wat die gesondheidstelsel betref. Uiteindelik, na drie jaar van oponthoud, is &#329; boupermit te Amsterdam uitgereik om &#329; groot moskee op te rig wat die hoogste gebou in die stad sal wees.<\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Ronald Plasterk, die minister van kultuur, onderwys en emansipasie, het gepoog om die atmosfeer te besweer deur aan die Moslems te vra om hul van die Koran &ldquo;te distansieer. Indien mens alles letterlik sou opneem, is daar genoeg om jou mal te maak, vanuit &#329; moderne gesigspunt,&rdquo; het hy verklaar. Sooreh Hera, &#329; kunstenares van Iranese oorsprong, het die minister terstond daarvan beskuldig dat hy &ldquo;vryheid van spraak onderdruk&rdquo;. Sy kritiseer hom weens sy gebrek aan steun nadat die munisipale museum van Den Haag geweier het om omstrede foto&rsquo;s uit te stal. Di&eacute; beelde het homoseksuele Iranese paar getoon wat maskers dra in die vorm van die profeet Mohammed en sy skoonseun Ali. In Parys gaan die Pompidou-sentrum dit uitstal, maar in Nederland was niemand daartoe bereid nie. &#329; Enkele museum in Gouda het &#329; tentoonstelling belowe. Die direkteur daarvan het egter van mening verander, maar ontken dat hy onder druk geswig het.<\/span><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\/dead-or-alive\/\">wanted dead or<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/society\/64045-danilchenko-yu-b-i-prokuratura-zhdut-maksimalnogo-nakazaniya-dlya-organizatora-russkoj-vesny.html\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"\n<p align=\"justify\" class=\"MsoBodyText\"><span class=\"small\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: right; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/GeertWilders2.jpg\" width=\"225\" height=\"343\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Geert Wilders<\/div>\n<\/div>\n<p><\/span>Die wanhoop styg in Nederland oor die verskeidenheid daaglikse konflikte wat aan Islam verwant is. Onophoudelike debatte volg. Op 5 Desember het die parlement die Moslemsluier in die polisie verbied, n&aacute; jare van beleid wat min of meer verdraagsaam was na gelang van die bepaalde stad. Die munisipaliteit van Amsterdam het op sy beurt ge&euml;is dat maatskaplike werkers, selfs Moslems, elke vrou op straat met die hand moet groet. Die besluit is na vele onderonsies geneem: Job Cohen, die arbeiderburgemeester van Amsterdam het aanvanklik gevind dat dit nie &ldquo;onontbeerlik&rdquo; is om alle hande te skud nie. Toe het verskeie arbeiderverteenwoordigers in die Slotervaartbuurt &ndash; waar baie immigrante woon &ndash; in die weste van die stad hulself begin beywer vir respek teenoor &ldquo;die norme van die gasheerland&rdquo;.<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,21089,1266],"class_list":["post-1348","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-nuus","tag-ontsteltenis-in-nederland-oor-islamitiese-fundamentaliste"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1348","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1348"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1348\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1348"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1348"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1348"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}