{"id":13475,"date":"2012-09-25T09:11:33","date_gmt":"2012-09-25T09:11:33","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13475"},"modified":"2012-09-25T09:11:33","modified_gmt":"2012-09-25T09:11:33","slug":"polisie-vorder-nie-in-corrie-sniper-sanders-se-moordondersoek-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13475","title":{"rendered":"Polisie vorder nie in Corrie &#8216;Sniper&#8217; Sanders se moordondersoek nie"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die polisie in Noordwes maak nie hond haaraf in hul soektog na die moordenaars van Suid-Afrika se voormalige swaargewig-bokskampioen Corrie Sanders nie.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Niemand is nog in hegtenis geneem nie. Die polisie is besig om die voorval te ondersoek,&#8221; het brig. Thulani Ngubane Dinsdag ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die 46-jarige Sanders was Saterdagaand by die Thatch Haven Country Lodge-restaurant buite Brits om sy broerskind se mondigwording te vier toe gewapende mans by die restaurant opgedaag en wild begin skiet het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sanders, wat in sy hand en maag geskiet is, is Sondag in die Kalafong-hospitaal oorlede nadat hy klaarblyklik nie dadelik behandel is nie en by twee ander hospitale behandeling geweier is. Sanders was die enigste slagoffer van die aanval op die eetplek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die gewapende mans het blykbaar verskeie persoonlike items van die restaurantgangers geneem. Dit is nog nie seker of die aanval vooraf beplan is nie. Die aanvallers het deur &#8216;n afleweringsingang toegang tot die restautant verkry.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sanders, wat as die &#8220;Sniper&#8221; bekendgestaan het omdat hy blitssnel en akkuraat met sy vuiste was, was een van Suid-Afrika se mees suksesvolle boksers in die w\u00eareld.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die hotklou, wat deur Harold Volbrecht afgerig is, het net vier van sy 46 gevegte in die bokskryt verloor.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blog.bnkomi.ru\/post-34470\/\">\u0434\u0435\u043f\u0443\u0442\u0430\u0442 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die polisie in Noordwes maak nie hond haaraf in hul soektog na die moordenaars van Suid-Afrika se voormalige swaargewig-bokskampioen Corrie Sanders nie. &#8220;Niemand is nog in hegtenis geneem nie. Die polisie is besig om die voorval te ondersoek,&#8221; het brig. Thulani Ngubane Dinsdag ges\u00ea. Die 46-jarige Sanders was Saterdagaand by die Thatch Haven Country Lodge-restaurant &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13475\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Polisie vorder nie in Corrie &#8216;Sniper&#8217; Sanders se moordondersoek nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-13475","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13475","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13475"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13475\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13475"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13475"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13475"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}