{"id":13462,"date":"2012-09-24T11:02:54","date_gmt":"2012-09-24T11:02:54","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13462"},"modified":"2012-09-24T11:02:54","modified_gmt":"2012-09-24T11:02:54","slug":"corrie-sanders-sterf-agv-2-hospitale-wat-hom-wegwys","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13462","title":{"rendered":"Corrie Sanders sterf agv 2 hospitale wat hom wegwys"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Die voormalige w\u00eareldkampioenbokser Corrie Sanders is Sondag oorlede nadat hy geskiet is deur drie gewapende swart mans, maar ook omdat twee hospitale geweier het om aan hom mediese behandeling te gee.<\/p>\n<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens sy familie, kon sy lewe gered gewees het as hy gouer mediese behandeling ontvang het. Corrie Sanders is in die arm en maag geskiet toe hy sy dogter probeer beskerm het deur sy liggaam as &#8216;n skild te gebruik tydens die skietery in &#8216;n \u200b\u200brestaurant in Brits, noordwes van Johannesburg. Hy het die 21ste verjaardagviering van sy neef bygewoon.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Corrie Sanders is toelating tot &#8216;n privaathospitaal in die omgewing van die aanval geweier omdat hy nie mediese versekering het nie. Hy is daarna na die destydse HF Verwoerd Akademiese Hospitaal, &#8216;n staatsinstelling, geneem. Volgens sy vrou, Sunette Sanders het die staatshospitaal ook geweier om hom te behandel omdat hy geskiet is &#8220;buite die munisipale gebied van Pretoria&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika se staatsbeheerde mediese stelsel is verpolitiseer, onderhewig aan die regering se rasvoorkeurbeleid en rassekwotas vir mediese studente. Die destydse HF Verwoerd-hospitaal is hernoem na Steve Biko, ter ere van die Swart Bewussyn-leier en die hospitaal is nou onder swart beheer, in teenstelling met vroe\u00ebr toe dit deur blankes bestuur is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Corrie Sanders is uiteindelik toegelaat by die Kalafong-hospitaal in &#8216;n swart gebied waar hy gesterf het gisteroggend, blykbaar as gevolg daarvan dat hy dringende mediese behandeling geweier is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy vriend en mede-bokser Kallie Knoetze, het ges\u00ea dit is &#8220;onmenslik dat mense wat dringende mediese behandeling nodig het weggewys word van privaathospitale sonder goeie rede&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Corrie Sanders se familie het ges\u00ea dat die tragedie van sy dood &#8216;n &#8220;perfekte voorbeeld is van waarom die regering weer indringend moet kyk na die Suid-Afrikaanse gesondheidsorgstelsel&#8221;.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/extrimcams.com.ua\/object\/dostavka-avia-i-sudoxodnimi-liniyami-topcargo\">topcargo<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die voormalige w\u00eareldkampioenbokser Corrie Sanders is Sondag oorlede nadat hy geskiet is deur drie gewapende swart mans, maar ook omdat twee hospitale geweier het om aan hom mediese behandeling te gee. Volgens sy familie, kon sy lewe gered gewees het as hy gouer mediese behandeling ontvang het. Corrie Sanders is in die arm en maag &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13462\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Corrie Sanders sterf agv 2 hospitale wat hom wegwys&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13462","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13462","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13462"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13462\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13462"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13462"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13462"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}