{"id":1346,"date":"2008-03-13T08:39:49","date_gmt":"2008-03-13T08:39:49","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=1346"},"modified":"2008-03-13T08:39:49","modified_gmt":"2008-03-13T08:39:49","slug":"ferraro-beskuldig-van-rassisme","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=1346","title":{"rendered":"Ferraro beskuldig van &#8216;rassisme&#8217;"},"content":{"rendered":"\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Obama het by &#329; Chicago-nuuskonferensie ges&ecirc; dat Ferraro se uitspraak &ldquo;laakbaar is. Die gedagte dat dit vir my &#329; groot voordeel is om &#329; Afro-Amerikaner genaamd Barack Obama te wees en die presidentskap na te jaag is, na my mening, nie &#329; siening wat deur die bre&euml; publiek onderskryf word nie.&rdquo;<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">In haar brief aan Clinton, waaroor CNN eerste berig het, s&ecirc; Ferraro: &ldquo;Beste Hillary, ek bedank vanuit u finansi&euml;le komitee sodat ek vir myself kan praat en u kan aanhou om vir uself te praat oor dit wat tydens di&eacute; veldtog saak maak. Die Obama-span is besig om my aan te val om u seer te maak. Ek sal dit nie toelaat nie. Dankie vir alles wat u gedoen het en aanhou doen om hierdie &#329; beter w&ecirc;reld te maak vir my kinders en kleinkinders. U geniet my diepe bewondering en agting, Gerry.&rdquo;<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Clinton se woordvoerder, Howard Wolfson, het ges&ecirc; dat Ferraro haar pos op eie inisiatief ontruim het.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die woordewisseling tussen twee Demokratiese leiers &ndash; Obama, wat poog om die eerste swart president van Amerika te word, asook Ferraro, wat in 1984 die eerste vroulike visepresidentskandidaat vir &#329; hoofstroomparty was &ndash; het vir die tweede dag aangehou soos wat hulle op oggendnuusprogramme van TV-netwerke en kabeltelevisiekanale verskyn het.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die omstredenheid het begin to die nasionale media kennis geneem het van opmerkings wat Ferraro verlede week teen die Daily Breeze-koerant in Torrance, Kaliforni&euml;, gemaak het: &ldquo;Indien Obama &#329; blanke man was, sou hy nie in di&eacute; posisie gewees het nie. En as hy &#329; vrou was (van enige kleur) sou hy nie in di&eacute; posisie gewees het nie. Hy is bloot baie gelukkig om te wees wie hy is. En die hele land is vasgevang in die idee.&rdquo;<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Ferraro het ges&ecirc; dat sy staan by haar bewering dat Obama se sukses in die Demokratiese veldtog &ldquo;gedeeltelik&rdquo; aan sy ras te wyte is.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Obama het egter ges&ecirc; dat indien iemand in sy span sou suggereer dat Hillary Clinton &ldquo;is waar sy is slegs omdat sy &#329; vrou is&rdquo; sou hy aanstoot neem.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Clinton het ges&ecirc; dat sy verskil van Ferraro se opmerkings. In &#329; onderhoud met Associated Press het sy ges&ecirc;: &ldquo;Dis jammer dat enige van ons ondersteuners &ndash; aan albei kante, omdat ons al twee hierdie ervaring het &ndash; dinge s&ecirc; wat na die persoonlike oorhel.&rdquo;<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Ferraro is die jongste in &#329; reeks surrogaatkandidate wie se kommentaar albei presidensi&euml;le veldtogte onstel het. Verlede week het Obama se raadgewer Samantha Power bedank nadat sy Clinton as &#329; &ldquo;monster&rdquo; getipeer het.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Ferraro, wat Walter Mondale se visepresidentskandidaat was, het Woensdag ges&ecirc; dat haar opmerkings nie rassisties was nie en buite konteks aangehaal is.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;Ek het gepraat oor die historiese kandidature en ek het begin deur te s&ecirc; dat indien mens teruggaan na 1984 en na my historiese kandidatuur waarna ek voorheen verwys het, indien my naam in 1984 Gerard Ferraro was pleks van Geraldine Ferraro, sou ek nooit as visepresidentskandidaat gekies gewees het nie,&rdquo; het Ferraro op ABC se &ldquo;Good Morning America&rdquo; ges&ecirc;. &ldquo;Dit het niks met my kwalifikasie te doen gehad nie.&rdquo;<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Ferraro het ges&ecirc; dat sy &#329; veertigjaarlange geskiedenis van opposisie teen diskriminasie van allerlei tipes het, ras inkluis, en dat sy woedend was oor die aanmerkings van David Axelrod, Obama se hoofmediastrateeg, want hy ken haar&nbsp; en haar rekord.<\/span><\/p>\n<p>  <span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;David Axelrod, sy veldtogbestuurder, het verkies om dit as &#329; rassistiese uitspraak in te klee want telkens as enigiemand wat blank is kommentaar oor ras lewer &ndash; hy het dit met Bill Clinton gedoen en daarin geslaag; hy het dit met Ed Rendell (goewerneur van Pensilwani&euml; en &#329; Clinton-ondersteuner) gedoen en minder geslaag; en hy gaan beslis nie slaag teen my nie,&rdquo; het Ferraro aan CBS se &ldquo;Early Show&rdquo; ges&ecirc;. &ldquo;Hy moes my gebel het&hellip; Hy weet ek is geen rassis nie.&rdquo;<\/span><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\/roboty-i-figurki\/roboty\">\u043c\u0443\u043b\u044c\u0442\u0438\u043a \u043f\u0440\u043e \u0440\u043e\u0431\u043e\u0442\u043e\u0432 \u0442\u0440\u0430\u043d\u0441\u0444\u043e\u0440\u043c\u0435\u0440\u043e\u0432<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/07\/21\/182571.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"\n<p style=\"text-align: justify; font-size: 10pt; font-family: Arial\" class=\"MsoNormal\"><span class=\"small\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: right; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/Ferrarokl.jpg\" width=\"179\" height=\"144\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Geraldine Ferraro<\/div>\n<\/div>\n<p><\/span>Die veteraanpolitikus en Clinton-ondersteuner, Geraldine Ferraro, is so pas onthef van haar ereposisie in Hillary Rodham Clinton se presidentsveldtog as gevolg van beskuldigings van rassisme. Ferraro het onlangs tydens &#329; onderhoud ges&ecirc; dat Barack Obama nie in die kragmeting om die presidentskap sou geslaag het indien hy nie swart was nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify; font-size: 10pt; font-family: Arial\" class=\"MsoNormal\">Onmiddellik na haar uitspraak is Ferraro deur die Obamakamp aangeval. Obama het ges&ecirc; dat Ferraro se kommentaar &ldquo;belaglik&rdquo; is, en sy veldtogbeamptes het ge&euml;is dat Clinton haar bewerings verwerp.<\/p>\n<p>  <span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Ferraro het agterna vir Clinton per brief laat weet dat sy nie langer op haar finansi&euml;le komitee as &ldquo;Erevoorsitster van New York-leierskap&rdquo; sal dien nie. Sy het geskryf dat die Obamaspan &ldquo;my aanval om u seer te maak&rdquo;.<\/span><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[1264,162,21089],"class_list":["post-1346","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-ferraro-beskuldig-van-rassisme","tag-internasionale-nuus","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1346","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1346"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1346\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1346"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1346"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1346"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}