{"id":13452,"date":"2012-09-22T05:42:13","date_gmt":"2012-09-22T05:42:13","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13452"},"modified":"2012-09-22T05:42:13","modified_gmt":"2012-09-22T05:42:13","slug":"multinasionale-maatskappye-adverteer-gratis-in-beeld","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13452","title":{"rendered":"Multinasionale maatskappye adverteer gratis in Beeld"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Een rede waarom ek sal ophou om Media24 se publikasies te lees, is die skaamtelose manier waarop hulle sekere produkte adverteer. Dit is nie eens Suid-Afrikaans nie, wat nog te s\u00ea Afrikaans.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek is al lankal moeg vir Beeld se rubriekskrywers wat nie verstaan hoe mense voel nie en hoe die gewone man sukkel. Iemand soos Wilhelm Jordaan of Neels Jackson werk nie vir &#8216;n swart baas en &#8216;n swart bankbestuurder nie!<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Myne is &#8216;n swart vrou en ek kan julle s\u00ea dis nie maklik nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar die ergste is dat Beeld weer vandag op die voorblad gratis advertensie maak vir &#8216;n Amerikaanse produk. Ek wil nie eers herhaal wat dit is nie, dit maak my so briesend!<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">My vrou het &#8216;n klein sake-onderneming begin wat heel goed vorder, maar om verder uit te brei moet sy adverteer. Dis &#8216;n duur storie want aan die begin sit &#8216;n mens al die profyt in bemarking.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dan kom Beeld en gee vir een van die rykste, grootste multinasionale maatskappye gratis, volkleur voorbladadvertensie! Ons kleinsakemanne en -vroue moet honderdeduisende betaal vir dieselfde voorreg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Natuurlik doen hulle dit asof dit nuus is, maar as &#8216;n mens die berig lees, is dit eintlik nonsens en die grootste deel van die berig gaan oor die &#8220;nuwe, verbeterde, beste, almal-wil-dit-h\u00ea&#8221; twak. Mense mors duisende rande op daardie produkte want daar is baie goedkoper modelle wat meer kan doen en beter gemaak is as dit wat Beeld skelm aan hulle lesers afsmeer.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/aeextr.com.ua\/object\/biografiya-rukovoditelya-prokuraturi-xarkova-aleksandra-vasilevicha-filchakova\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Een rede waarom ek sal ophou om Media24 se publikasies te lees, is die skaamtelose manier waarop hulle sekere produkte adverteer. Dit is nie eens Suid-Afrikaans nie, wat nog te s\u00ea Afrikaans. Ek is al lankal moeg vir Beeld se rubriekskrywers wat nie verstaan hoe mense voel nie en hoe die gewone man sukkel. Iemand &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13452\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Multinasionale maatskappye adverteer gratis in Beeld&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-13452","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13452","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13452"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13452\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13452"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13452"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13452"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}