{"id":13450,"date":"2012-09-21T12:33:10","date_gmt":"2012-09-21T12:33:10","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13450"},"modified":"2012-09-21T12:33:10","modified_gmt":"2012-09-21T12:33:10","slug":"ondersteuners-dreig-met-anargie-as-malema-gearresteer-word","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13450","title":{"rendered":"Ondersteuners dreig met anargie as Malema gearresteer word"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Dit asof president Zuma en Helen Zille net betyds die weermag ontplooi het. Nadat City Press aangekondig het dat &#8216;n lasbrief vir Malema se inhegtenisname uitgereik is, gaan dit dalk nodig raak om die vrede te bewaar waar Malema se ondersteuners te ongelukkig raak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Vriende van Malema en die leierskap wat opgeskort is vroe\u00ebr hierdie jaar, asook huidige lede van die liga se nasionale uitvoerende komitee, het gewaarsku dat die land se jeug sal rebelleer en massa-aksie sal onderneem as die geskorste voormalige Jeugligapresident in hegtenis geneem word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 waarskuwings kom gedurende &#8216;n week waarin Malema openlik gepraat het oor beweerde dreigemente om hom te laat doodmaak of te arresteer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema se naaste bondgenoot, Floyd Shivambu, die jeugliga se voormalige woordvoerder wat ook geskors is, het aan die Mail &amp; Guardian ges\u00ea hierdie week dat Malema, en die Jeugliga se sekretaris-generaal Sindiso Magaqa nie meer by hul huise slaap omdat hulle bang is dat hulle aangeval word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Shivambu het ges\u00ea Staatsveiligheidsbronne het ges\u00ea die plan om hulle te neutraliseer is uitgedink in die boonste kringe van die regering en dat die opsies vernou is na &#8220;arresteer of doodmaak&#8221;. Maar hy het ges\u00ea dat Malema vrees nie arrestasie nie, omdat hy weet het hy het geen oortreding begaan nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Twee lede van die Jeugliga se nasionale uitvoerende komitee, het anoniem aan die M&amp;G ges\u00ea, die jeug sal anargie ontketen as die staat se hulpbronne &#8220;misbruik&#8221; word om Malema in hegtenis te neem.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Op watter basis sal hy in hegtenis geneem word? Wat het hy verkeerd gedoen met tenders in Limpopo? Wanneer is daar beperkinge in die samelewing wat jou kan stop om mense van enige deel van die samelewing toe te spreek?&#8221; s\u00ea een van die lede.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Die president van die Kongres van die Mense, COPE, se jeugbeweging, Ncaba Bhanga, het belowe dat die organisasie Malema sal verdedig as hy is in hegtenis geneem word.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is nie oor Malema nie,&#8221; s\u00ea Bhanga. &#8220;Dit is oor die regerende party die staat se hulpbronne aanwend om meningsverskille te onderdruk in die aanloop tot die Mangaung-konferensie. Malema het niks verkeerd gedoen nie.&#8221;<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/antikor.com.ua\/articles\/68264-prokurorskie_vojny_po-harjkovski_oblprokuror_daniljchenko_obvinil_eks-prokurora_harjkova_popovicha_v\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit asof president Zuma en Helen Zille net betyds die weermag ontplooi het. Nadat City Press aangekondig het dat &#8216;n lasbrief vir Malema se inhegtenisname uitgereik is, gaan dit dalk nodig raak om die vrede te bewaar waar Malema se ondersteuners te ongelukkig raak. Die Vriende van Malema en die leierskap wat opgeskort is vroe\u00ebr &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13450\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Ondersteuners dreig met anargie as Malema gearresteer word&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13450","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13450","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13450"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13450\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13450"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13450"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13450"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}