{"id":13448,"date":"2012-09-21T12:17:28","date_gmt":"2012-09-21T12:17:28","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13448"},"modified":"2012-09-21T12:17:28","modified_gmt":"2012-09-21T12:17:28","slug":"motlanthe-steun-malema-se-reg-om-myners-toe-te-spreek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13448","title":{"rendered":"Motlanthe steun Malema se reg om myners toe te spreek"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Julius Malema, oud-president van die ANC-jeugliga, het die reg om ontevrede te wees nadat hy verhoed is om mynwerkers by Lonmin se Marikana-myn in die Noordwes toe te spreek, het adj.pres. Kgalema Motlanthe ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die Handves van Menseregte gee my die reg om nie saam te stem met wat jy s\u00ea, maar ek respekteer jou reg om dit te s\u00ea,&#8221; het Motlanthe ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;As jy nie s\u00ea wat jy dink nie, is dit onmoontlik [vir ander] om te weet wat jy dink.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Motlanthe het Donderdagaand &#8216;n toespraak gelewer by die eerste Oscar en Rose Mpetha-gedenklesing by die Universiteit van Stellenbosch.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea vandag se vakbonde verskil baie van di\u00e9 in Mpetha se tyd en het bygevoeg dat vakbonde deesdae gepolariseer is en sommige groepe uitsluit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Motlanthe het ook onder vrae deurgeloop oor die polisie se optrede tydens die geweld by Lonmin se Marikana-myn, maar het ges\u00ea &#8216;n kommissie van ondersoek is aangestel om die voorval te ondersoek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Intussen is pogings onderweg om groter stabiliteit in die mynsektor te verseker. Die National Union of Mineworkers vergader op die oomblik met die Kamer van Mynwese te midde van n\u00f3g &#8216;n staking.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Werkers by AngloGold Ashanti se Kopanang myn, suidwes van Johannesburg het vanoggend met &#8216;n onbeskermde staking begin.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Stakings by die KDC-myn van Goldfields en Anglo Platinum in Rustenburg gaan steeds voort. Die besonderhede van die kommissie wat die Marikana myntragedie gaan ondersoek, is bekendgemaak. Die ondersoek sal na verwagting tussen 44 en 50 miljoen rand kos en vier maande duur.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/odessamedia.net\/obzor-druzei\/blagoustroistvo-slobodskogo-raiona-harkova-prodoljaetsya\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0434\u043e\u0441\u044c\u0435<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Julius Malema, oud-president van die ANC-jeugliga, het die reg om ontevrede te wees nadat hy verhoed is om mynwerkers by Lonmin se Marikana-myn in die Noordwes toe te spreek, het adj.pres. Kgalema Motlanthe ges\u00ea. &#8220;Die Handves van Menseregte gee my die reg om nie saam te stem met wat jy s\u00ea, maar ek respekteer jou &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13448\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Motlanthe steun Malema se reg om myners toe te spreek&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13448","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13448","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13448"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13448\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13448"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13448"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13448"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}