{"id":13447,"date":"2012-09-21T06:51:09","date_gmt":"2012-09-21T06:51:09","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13447"},"modified":"2012-09-21T06:51:09","modified_gmt":"2012-09-21T06:51:09","slug":"bob-open-chinese-weermagkollege","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13447","title":{"rendered":"Bob open Chinese Weermagkollege"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">President Robert Mugabe se Zanu-PF party het sy strewe om die land te militariseer versterk met die ingebruikneming van &#8216;n moderne Nasionale Weermag Kollege voor nuwe verkiesings wat na verwagting volgende jaar sal plaasvind.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Waarnemers wys daarop dat die skuif &#8216;n sterk boodskap uitstuur dat die milit\u00eare kompleks die kitaar sal slaan by die stembus. Mugabe sal na verwagting weer, vir die derde keer, teen mededinger Morgan Tsvangirai van die Beweging vir Demokratiese Verandering (MDC) na die vorige ontmoetings in 2002 en 2008 te staan kom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verlede naweek, het Mugabe amptelik die kollege geopen, gebou deur China teen &#8216;n koste van $98 miljoen. Dit word beskryf as &#8216;n &#8220;dink-tenk&#8221; oor veiligheidskwessies. Hy het ges\u00ea dit sal ook gebruik word as &#8216;n skans teen Westerse lande om die voortsetting van &#8216;n &#8220;regime change&#8221; agenda te stuit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die kollege sal slegs milit\u00eare personeel met die rang van kolonel of kaptein en bo dit toelaat asook ekwivalente ho\u00eb range in die geledere van staatsveiligheid, die polisie en gevangenisse.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">As deel van die terme van die leningsooreenkoms, sal die lening oor 13 jaar terugbetaal word met die diamante wat deur Chinese maatskappye in die Marange-diamantvelde ontgin word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Anjin, die Chinese diamant-mynmaatskappy in Marange was vroe\u00ebr vanjaar betrokke is in &#8216;n woordestryd met die minister van finansies, Tendai Biti, omdat die Chinese in gebreke bly om &#8216;n &#8220;enkele sent&#8221; in belasting te betaal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die oprigting van die kollege dui op die voortgesette militarisering van die Zimbabwiese samelewing, maar ook die oorheersing van Chinese belange in die land.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In Junie hierdie jaar het die weermag 10 000 mense gewerf.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/62806-pamyatnik-ivanu-sirko-popolnil-ryady-dostoprimechatelnostej-xarkova.html\">\u041b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>President Robert Mugabe se Zanu-PF party het sy strewe om die land te militariseer versterk met die ingebruikneming van &#8216;n moderne Nasionale Weermag Kollege voor nuwe verkiesings wat na verwagting volgende jaar sal plaasvind. Waarnemers wys daarop dat die skuif &#8216;n sterk boodskap uitstuur dat die milit\u00eare kompleks die kitaar sal slaan by die stembus. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13447\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Bob open Chinese Weermagkollege&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13447","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13447","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13447"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13447\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13447"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13447"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13447"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}