{"id":13445,"date":"2012-09-21T05:28:53","date_gmt":"2012-09-21T05:28:53","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13445"},"modified":"2012-09-21T05:28:53","modified_gmt":"2012-09-21T05:28:53","slug":"skrywer-moes-12-ure-vir-hulp-wag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13445","title":{"rendered":"Skrywer moes 12 ure vir hulp wag"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die skrywer Chris Barnard het ure gel\u00ea en wag op hulp nadat hy deur swart rowers op sy plaas naby Nelspruit aangeval is.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Barnard het aan Beeld ges\u00ea: &#8220;Dit het gevoel soos &#8216;n goedkoop fliek, asof jy nie glo wat jy sien nie.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Barnard is Woensdagaand in sy huis aangeval. Die vier aanvallers het die diefwering afgebreek om toegang tot die opstal te kry. Barnard het pas klaar na die nuus en weervoorspelling op kykNET gekyk.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy hande is met draad vasgebind en hy is aangerand. Barnard se rekenaar met baie van sy draaiboeke en ander tekste en twee vuurwapens is gesteel. Die rowers het die kluis uit die muur gebreek. Hy is aan &#8216;n stoel vasgebind en is eers 12 ure later deur sy werkers bevry.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die bekroonde skrywer, wat reeds talle pryse vir sy werk ontvang het, onder meer ook die Hertzogprys in 1973 vir sy roman Mahala, se unieke insigte in Afrika onderskei hom van sy tydgenote.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In Mahala (1971) woon die hoofkarakter Delport alleen, en in vrees. Nege jaar lank het hy nagte van muskiete en geheimsinnige tromme verduur, en dae van brandende son.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy wag vir sy verlede om hom in te haal, wat &#8216;n metafoor vir die wit teenwoordigheid op die donker kontinent is, in die tradisie van V.S. Naipaul en Joseph Conrad. Hy verwag ene Ritter met &#8216;n geweer. Tog, as iemand opdaag is haar naam Malia Domingo.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Iets omtrent haar herinner Delport aan sy nemesis, of het sy paranoia oorgeneem? Mahala is &#8216;n klassieke sielkundige riller, wat teen die agtergrond van die harde werklikheid van Afrika afspeel. Dis &#8216;n meesterlike vertelling van die donker siel van die kontinent.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/careers.ua\/mix\/biznes-s-kitaem-skolko-mozhno-zarabotat-chto-vezti-s-kem-sotrudnichat-30-40-pribyili-dlya-biznesa-prodayushhego-tovaryi-iz-kitaya\/\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die skrywer Chris Barnard het ure gel\u00ea en wag op hulp nadat hy deur swart rowers op sy plaas naby Nelspruit aangeval is. Barnard het aan Beeld ges\u00ea: &#8220;Dit het gevoel soos &#8216;n goedkoop fliek, asof jy nie glo wat jy sien nie.&#8221; Barnard is Woensdagaand in sy huis aangeval. Die vier aanvallers het die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-13445","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13445","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13445"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13445\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13445"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13445"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13445"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}