{"id":13439,"date":"2012-09-20T11:00:51","date_gmt":"2012-09-20T11:00:51","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13439"},"modified":"2012-09-20T11:00:51","modified_gmt":"2012-09-20T11:00:51","slug":"aarto-uitspraak-teleurstellend","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13439","title":{"rendered":"AARTO-uitspraak teleurstellend"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die Vryheidsfront Plus het met teleurstelling kennis geneem van die Konstitusionele Hof se uitspraak waartydens die interdik teen die Gautengse e-tolstelsel opgehef is. &#8220;Op &#8216;n streng interpretasie van die leerstuk van die skeiding van magte het die Konstitusionele Hof waarskynlik &#8216;n korrekte interpretasie van die reg gegee, maar die eintlike probleem by die afdwing van die e-tolstelsel is nog nie aangespreek nie,&#8221; het adv. Anton Alberts, VF Plus-parlement\u00eare woordvoerder oor vervoer, ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die feit is dat die e-tolstelsel slegs kan werk indien die AARTO-stelsel werk en daar bestaan &#8216;n legio van bewyse dat AARTO glad nie wettiglik funksioneer nie. Kennisgewings word uitgereik sonder dat die afleweringsvereistes in terme van artikel 30 nagekom word, die Padverkeersoortedingsagentskap is heeltemal onderbeman en boetes word uitgestuur sonder behoorlike beoordeling en bevestiging van oortredersinligting. Indien AARTO so wanfunksioneel is, hoe op aarde gaan enige wettige e-tol-kennisgewings beoordeel, uitgestuur en ingevorder word?&#8221; het Alberts gevra.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Teen hierdie agtergrond gaan die VF Plus saam met ander rolspelers die moontlikheid ondersoek om &#8216;n interdik teen AARTO aan te vra hangende die behoorlike implementering van die stelsel. Die oogmerk van so &#8216;n saak sal wees om AARTO op &#8216;n administratiefregtelike grondslag te laat ondersoek eerder as op die grondslag van die reg van die uitvoerende gesag om AARTO daar te stel, soos wat die geval was in die hooggeregshof-saak teen die regering se besluit om die e-tolstelsel te skep.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/30\/190438.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Vryheidsfront Plus het met teleurstelling kennis geneem van die Konstitusionele Hof se uitspraak waartydens die interdik teen die Gautengse e-tolstelsel opgehef is. &#8220;Op &#8216;n streng interpretasie van die leerstuk van die skeiding van magte het die Konstitusionele Hof waarskynlik &#8216;n korrekte interpretasie van die reg gegee, maar die eintlike probleem by die afdwing van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13439\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;AARTO-uitspraak teleurstellend&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13439","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13439","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13439"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13439\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13439"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13439"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13439"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}