{"id":13438,"date":"2012-09-20T09:22:23","date_gmt":"2012-09-20T09:22:23","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13438"},"modified":"2012-09-20T09:22:23","modified_gmt":"2012-09-20T09:22:23","slug":"afrikaanse-skrywer-oorval-in-sy-huis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13438","title":{"rendered":"Afrikaanse skrywer oorval in sy huis"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Beeld berig dat die bekroonde Afrikaanse skrywer en akteur Chris Barnard (73) Woensdagaand deur inbrekers in sy huis buite Nelspruit oorval en vasgebind is.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het net ligte beserings opgedoen in die aanval. Volgens die bemarkingsdirekteur van die Innibos Nasionale Kunstefees in Nelspruit is die skrywer getraumatiseerd oor die voorval en wil nie met die media praat nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het geweier om hospitaal toe te gaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy vrou, die bekende filmmaker Katinka Heyns, was nie tuis tydens die voorval nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die aanvallers het met Barnard se Isuzu-bakkie gevlug.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Barnard is is &#8216;n boorling van die geweste. Hy is op Mataffin gebore en het gematrikuleer op Nelspruit Ho\u00ebr in 1957. Hy&#8217;t sy BA graad in Afrikaans-Nederlands en Kunsgeskiedenis as hoofvakke verwerf by die Universiteit van Pretoria.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die 1960&#8217;s het hy saam verskeie Afrikaanse liter\u00eare figure in die Beweging van Sestig homself bekend gemaak. Hierdie groep skrywers wou Afrikaans as &#8216;n taal laat staan teen die apartheidsregering, en om ook die moderne invloede en trante van Engelse en Franse literatuur op Afrikaanse literatuur te kan uitoefen.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Barnard&#8217;s se tweede roman, Mahala, word gesien as &#8216;n klassieke werk in Afrikaans.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/lb.ua\/society\/2015\/02\/23\/296529_prokuror_harkova_uvolilsya_tri_dnya.html\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Beeld berig dat die bekroonde Afrikaanse skrywer en akteur Chris Barnard (73) Woensdagaand deur inbrekers in sy huis buite Nelspruit oorval en vasgebind is. Hy het net ligte beserings opgedoen in die aanval. Volgens die bemarkingsdirekteur van die Innibos Nasionale Kunstefees in Nelspruit is die skrywer getraumatiseerd oor die voorval en wil nie met die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13438\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Afrikaanse skrywer oorval in sy huis&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-13438","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13438","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13438"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13438\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13438"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13438"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13438"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}