{"id":13433,"date":"2012-09-20T06:02:23","date_gmt":"2012-09-20T06:02:23","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13433"},"modified":"2012-09-20T06:02:23","modified_gmt":"2012-09-20T06:02:23","slug":"die-hoofmanne-is-terug","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13433","title":{"rendered":"Die hoofmanne is terug"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Wigte en teenwigte? Die idee dat &#8216;n grondwetlike demokrasie in Suid-Afrika se vrugbare grond sal wortel skiet, is besig om in &#8216;n nagmerrie vir sy voorstanders te ontaard.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Wetsontwerp wat aan tradisionele hoofmanne ongekende mag sal gee, en wat nie onderhewig aan demokratiese &#8220;wigte en teenwigte&#8221; sal wees nie, word tans deur die Nasionale Raad van Provinsies gestoomroller. Kritici s\u00ea die Tradisionele Howe Wetsontwerp koop lojaliteit vir Zuma van die stamleiers, en die stamleiers is heeltemal te vinde hiervoor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Woensdag het groepe wat wissel van die Federasie van Unies van Suid-Afrika (Fedusa) die <em>Land Access Movement of South Africa<\/em> (Lamosa) aan die parlement\u00eare komitee probeer oordra dat hulle hier op growwe ongrondwetlike terrein beweeg met die wetsontwerp.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Lede van die landelike gemeenskappe het van heinde en verre gereis om voor die komitee te verskyn en argumente voorgel\u00ea wat niks te doen het met geslag of die skeiding van wetgewende bevoegdhede nie. Sommige liberale dromers het hul eerste kennismaking met swart Suid-Afrika gehad, byna 20 jaar te laat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Rhodes-beurshouer met &#8216;n doktorsgraad van Oxford, Mnisi Weeks s\u00ea, die mag in die hande van stamhoofde sal sosiale geregtigheid vernietig. Baie van haar werk word gewy aan geslagsgelykheid en om landelike vroue se deelname aan die demokratiese proses te bevorder.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Weeks het nou ontdek dat dit nie meer wit mans is wat tussen haar en haar droom staan nie, maar swart stamhoofde. Nietemin sonder sy weereens apartheid uit as die oorsaak, en nie swart etniese houdings teenoor vroue, stamregte en gays nie. Weeks, die aktivis, het soos die meeste van hulle in Johannesburg grootgeword, tussen wit Engelse.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hierdie wetsontwerp skep aparte kategorie\u00eb van burgerskap wat herinner aan apartheid. Dit vervreem landelike mense van hul basiese burgerregte. Diegene wat in die voormalige Bantoestangebiede woon sal tweede-klasburgers wees, met geen reg tot regsverteenwoordiging en die wetlike proses nie,&#8221; s\u00ea sy.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die landelike swart mense teenwoordig was heeltemal doof vir haar besware. &#8216;n Man met die naam van Salomo Mabuza van Buffelspruit in Mpumalanga het &#8216;n lang storie oor die misbruik van mag in sy dorp oorvertel oor die stamhoof wat kommunale grond gesteel het. Nosinodi Mthiya het getuig van die feit dat die &#8220;gelde&#8221; wat die stamhoofde vra op eenvoudige korrupsie neerkom. KwaZulu-Natal se Stompi Hlombe het verduidelik hoe haar betrokkenheid op &#8216;n tradisionele raad as &#8216;n vrou daartoe gelei het dat &#8216;n &#8220;veldtog van intimidasie en geweld teen haar gevoer is&#8221; wat tot die verlies van haar vinger gelei het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die <em>Women&#8217;s Legal Centre<\/em> se Jennifer Williams het daarop gewys dat Suid-Afrika &#8216;n aantal van die internasionale konvensies onderteken het wat diskriminasie teen vroue verbied, en dat Suid-Afrika deur die wet gebonde is. Die nuwe wetsontwerp sal waarskynlik al hierdie konvensies minag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die laaste voorlegging Woensdag van die &#8220;onafhanklike&#8221; antropoloog Mary de Haas, was ook die laaste hopelose liberale poging om wit skuld te instrumentaliseer om die swartes tot ander insigte te dwing.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens De Haas is &#8220;gewoontereg&#8221;, die reg van tradisionele leiers om oor hul stamme te heers in di\u00e9 geval, &#8216;n koloniale konstruk, gekodifiseer deur Theophilus Shepstone as &#8216;n manier om die inboorlinge te beheer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">De Haas het ook opgemerk dat die amp van die hoofman swaar verpolitiseer is tydens apartheid en tot vandag toe steeds is. Die wetsontwerp is &#8220;diskriminerend&#8221; s\u00ea sy, want dit dwing mense in &#8220;koloniaal-gedefinieerde tradisionele areas om te voldoen aan die riglyne wat gegee word deur leiers wat korrup kan wees.&#8221; Waar d\u00edt van die huidige regering se aanslag verskil, is nie duidelik nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ons is nog net halfpad deur die openbare verhore oor die wetsontwerp, en dit blyk duidelik dat dit aansienlik gewysig sal moet word wat die wit ondersteuners van die ANC betref. Goeie raad aan hulle sal wees om nie te veel daarop te reken nie. Hulle is nou uiteindelik in Suid-Afrika, en dit is 2012.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.theinsider.ua\/rus\/politics\/54eb7edf432fb\/\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Wigte en teenwigte? Die idee dat &#8216;n grondwetlike demokrasie in Suid-Afrika se vrugbare grond sal wortel skiet, is besig om in &#8216;n nagmerrie vir sy voorstanders te ontaard. &#8216;n Wetsontwerp wat aan tradisionele hoofmanne ongekende mag sal gee, en wat nie onderhewig aan demokratiese &#8220;wigte en teenwigte&#8221; sal wees nie, word tans deur die Nasionale &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13433\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Die hoofmanne is terug&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[],"class_list":["post-13433","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13433","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13433"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13433\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13433"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13433"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13433"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}