{"id":13424,"date":"2012-09-19T06:37:15","date_gmt":"2012-09-19T06:37:15","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13424"},"modified":"2012-09-19T06:37:15","modified_gmt":"2012-09-19T06:37:15","slug":"wittes-in-topposte-is-nie-die-volle-verhaal-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13424","title":{"rendered":"Wittes in topposte is nie die volle verhaal nie"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die ANC verdraai die prentjie van wat werklik met regstellende aksie in die Suid-Afrikaanse ekonomie aan die gang is, deur die klem op slegs die topposte in die ekonomie te laat val.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die 12de jaarverslag van die Kommissie vir Billike Indiensneming, wat sopas bekend gestel is, beklee wit mans 55% van die topposte. Hierdie topposte is egter slegs 0,3% van alle ekonomiese poste wat beoordeel is. Dit is dus 55% van 0,3% van die ekonomiese poste in die land. Die topposte maak slegs 19 000 (19 352) van die vyf miljoen (5174860) poste wat beoordeel is, uit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">As na die onderste twee kategorie\u00eb gekyk word, is wittes ver onderverteenwoordig met slegs 5% van die poste en 1% van die laagste kategorie. Wittes behoort hier 11% uit te maak. Wat hierdie onderverteenwoordiging ernstige diskriminasie maak, is die feit dat dit drie miljoen poste (2 744 435) raak en so baie meer mense raak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie tipe diskriminasie is nog erger in die staatsdiens. Waar swartmense 79% volgens die &#8220;breedweg verteenwoordigend van die bevolking-&#8220;riglyn moet wees, toon onlangse syfers van die Departement van Binnelandse Sake dat 92% van die beamptes in hierdie departement swart is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Minderheidsgemeenskappe word berekend benadeel. Volgens bogenoemde kriteria behoort daar 9.6% witmense in die departement van Binnelandse Sake te wees \u2013 tans is dit slegs 1.92%. Bruinmense moet 8.9 % van die personeelsamestelling uitmaak, maar is slegs 5.27% van die personeel. Indi\u00ebrs moet 2.5% van die personeelkwota wees, maar is slegs 0.67%.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wat die ANC nie wil aanvaar nie, is dat hierdie kunsmatige pogings om rasseverteenwoordiging af te dwing, soos ook in die voorgestelde wysigings aan die Wet op Gelyke Indiensneming, eerder &#8216;n negatiewe uitwerking op die skep van permanente werkgeleenthede het. Dit het ook &#8216;n verlammende effek op entrepeneurskap wat selfs tot die sluiting van bestaande ondernemings kan lei.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vanjaar se verslag is gegrond op die verslaggewing van 4 370 groot werkgewers. Dit is werkgewers wat meer as 150 mense in diens het.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/aeextr.com.ua\/object\/biografiya-rukovoditelya-prokuraturi-xarkova-aleksandra-vasilevicha-filchakova\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANC verdraai die prentjie van wat werklik met regstellende aksie in die Suid-Afrikaanse ekonomie aan die gang is, deur die klem op slegs die topposte in die ekonomie te laat val. Volgens die 12de jaarverslag van die Kommissie vir Billike Indiensneming, wat sopas bekend gestel is, beklee wit mans 55% van die topposte. Hierdie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13424\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Wittes in topposte is nie die volle verhaal nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13424","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13424","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13424"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13424\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13424"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13424"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13424"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}