{"id":13410,"date":"2012-09-18T04:06:59","date_gmt":"2012-09-18T04:06:59","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13410"},"modified":"2012-09-18T04:06:59","modified_gmt":"2012-09-18T04:06:59","slug":"malema-weggekeer-by-myn","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13410","title":{"rendered":"Malema weggekeer by myn"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Die Suid-Afrikaanse polisie het Julius Malema verhoed om &#8216;n byeenkoms van stakende mynwerkers Maandag toe te spreek, nadat president Jacob Zuma gewaarsku het dat die land nie &#8216;n resessie kan bekostig wens stakings nie.<\/p>\n<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Die polisie het Julius Malema, geskorste leier van die ANC se jeugliga, met vier Nyala-polisievoertuie en &#8216;n helikopter tot by die N4 uit Marikana in die Noordwes begelei, het RSG berig.<\/p>\n<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zuma het by &#8216;n konferensie van Cosatu ges\u00ea dat R4.5 miljard verlore gegaan het in die produksie van goud en platinum hierdie jaar en &#8216;n verdere R118 miljoen in die steenkoolsektor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die impak gaan verder as die mynbousektor,&#8221; het hy gewaarsku.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons kan nie bekostig om in &#8216;n resessie te gaan nie, en om terug te keer na die tydperk 2008 en 2009 waar die land naby aan &#8216;n miljoen werkgeleenthede verloor het, waarvan ons nog sukkel om te herstel.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die regering het Vrydag aangekondig dat hulle nie langer die onrus sal duld nie en die veiligheidsmagte beveel om toe te slaan op onwettige byeenkomste, wapens, dreigemente en aanhitsing.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Polisie het die naweek toegeslaan op Marikana met die ondersteuning van die le\u00ebr, tradisionele wapens van werkers afgeneem en die skare met rubberkoe\u00ebls en skokgranate verjaag nadat hulle sonder polisieklaring byeengekom het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vroeg Maandag, het die polisie 42 mense in hegtenis geneem vir &#8216;n onwettige staking by &#8216;n skag wat deel uitmaak van Royal Bafokeng Platinum.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Julius Malema is Maandag verhoed om &#8216;n skare toe te spreek nadat hy fisies deur gewapende polisie weggekeer is, wat hom 10 minute gegee het om te gaan by &#8216;n stadion waar werkers in Marikana versamel het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema is na &#8216;n heftige woordewisseling tussen hom en sy lyfwagte en &#8216;n groep van minstens 20 polisielede deur sy veiligheidswagte weggelei.&nbsp;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Sowat 5 000 mense het die gewese Jeugligaleier ingewag onder swaar gewapende polisieteenwoordigheid by die Wonderkop-stadion, sonder wapens, maar met helderkleurige sambrele.<\/p>\n<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Minstens 30 polisievoertuie was teenwoordig. Toe die nuus hulle bereik dat Malema deur die polisie weggekeer is om hulle toe te spreek, was daar groot ontevredenheid, maar mense het kalm gebly.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema en sy lyfwagte het sowat 200 m van die stadioningang af met die polisie geargumenteer.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Floyd Shivambu, woordvoerder van die Economic Freedom Fighters, het in &#8216;n verklaring ges\u00ea Malema sal vandag tydens &#8216;n mediakonferensie kommentaar lewer oor onder meer di\u00e9 voorval.<\/p>\n<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika se Tesourie voorspel &#8216;n onregstreekse verlies van R3.1 miljard van die nasionale inkomste weens stakings en onderbrekings op die myne, het Zuma ges\u00ea.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/zaxid.net\/viktor_shokin_zvilniv_prokurora_harkova_n1341826\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Suid-Afrikaanse polisie het Julius Malema verhoed om &#8216;n byeenkoms van stakende mynwerkers Maandag toe te spreek, nadat president Jacob Zuma gewaarsku het dat die land nie &#8216;n resessie kan bekostig wens stakings nie. Die polisie het Julius Malema, geskorste leier van die ANC se jeugliga, met vier Nyala-polisievoertuie en &#8216;n helikopter tot by die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13410\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Malema weggekeer by myn&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13410","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13410","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13410"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13410\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13410"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13410"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13410"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}