{"id":13406,"date":"2012-09-17T09:45:24","date_gmt":"2012-09-17T09:45:24","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13406"},"modified":"2012-09-17T09:45:24","modified_gmt":"2012-09-17T09:45:24","slug":"is-die-skietslagoffer-andre-jordaan-net-gelos-om-dood-te-gaan-by-baragwanath-hospitaal","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13406","title":{"rendered":"Is die skietslagoffer Andr\u00e9 Jordaan net gelos om dood te gaan by Baragwanath-hospitaal?"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\"caption\" title=\"Shaun en Jeanine Jordaan, onderskeidelik die seun en skoondogter van die vermoorde\" alt=\"Shaun en Jeanine Jordaan\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2012\/09\/jordaan_shaunjeanine.jpg\" \/>Die blanke Afrikanerslagoffer van die jongste skietery in Muldersdrift, Andr\u00e9 Jordaan (50), is na Baragwanath-hospitaal vervoer, maar daar is nie op hom geopereer nie, in weerwil van die sewe koe\u00ebls in sy liggaam. Nadat hy Donderdagaand deur &#8216;n swerwende bende swart rowers geskiet is, het die hospitaal in Soweto belowe om teen Vrydagoggend &#8216;n noodoperasie uit te voer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die operasie is egter nie gedoen nie en Jordaan het Saterdagaan om 22.05 gesterf. Sy gesin, wat Jordaan &#8220;soos &#8216;n held&#8221; beskerm het deur letterlik sy ligaam as skild teen &#8216;n deur te gebruik, wonder nou intens wat verkeerd geloop het. Sy seun Shaun het aan Beeld ges\u00ea: &#8220;Ons wil net weet wat fout gegaan het en is desperaat om antwoorde by die hospitaal te kry. My pa was Donderdag n\u00e1 die skietery tot eergistermiddag nog baie sterk.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Blykbaar het die hoof van Baragwanath belowe om die gesin oor die saak te kontak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jordaan is ten minste sewe keer deur &#8216;n toe deur geskiet terwyl hy gepoog het om sy gesin teen &#8216;n tipe milit\u00eare aanval deur ten minste vier swart rowers te beskerm. Muldersdrift is al &#8216;n ruk lank die toneel van &#8216;n oorlog teen huishoudings deur misdadigers en ANC-opgeleide krygers wat as die &#8220;Task Desk&#8221; bekendstaan. Vele van die aanvallers kom ook uit Zimbabwe en het moontlik opleiding in Mugabe se weermag ondergaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die hele gesin van ses het in die kamer agter die deur weggekruip terwyl die aanvallers probeer het om dit af te breek. Afgesien van mnr. Jordaan, was daar sy seun Shaun (26), sy vrou Isabel (48), nog &#8216;n seun Kevin (23), tesame met di\u00e9 se swanger vriendin Mariska (24) en Shaun se vrou Jeanine (23).<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Andr\u00e9 Jordaan is verskeie kere geskiet, maar het steeds regop bly staan om met sy lyf teen die deur te leun. Hy is drie keer in die maag, twee keer in die bors, asook in die linkerarm en regterskouer raakgeskiet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Soos vroe\u00ebr berig is, is drie van die aanvallers Vrydag in hegtenis geneem en sal vandag in die Krugersdorpse landdroshof verskyn. Die moordenaars is vermoedelik dieselfde as di\u00e9 wat vir die moord op Alyssa Botha (13), &#8216;n leerling van Ho\u00ebrskool Monument, verantwoordelik was toe haar gesin net &#8216;n paar huis van die Jordaans &#8216;n week vantevore aangeval is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar heers meningsverskil oor die identiteit van die bende, aangesien sekere bronne beweer dat hulle reeds verlede week in hegtenis geneem is maar weer deur die polisie vrygelaat is.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/politics\/3884182\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0411\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u043e\u043c\u0430\u0442<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die blanke Afrikanerslagoffer van die jongste skietery in Muldersdrift, Andr\u00e9 Jordaan (50), is na Baragwanath-hospitaal vervoer, maar daar is nie op hom geopereer nie, in weerwil van die sewe koe\u00ebls in sy liggaam. Nadat hy Donderdagaand deur &#8216;n swerwende bende swart rowers geskiet is, het die hospitaal in Soweto belowe om teen Vrydagoggend &#8216;n noodoperasie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13406\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Is die skietslagoffer Andr\u00e9 Jordaan net gelos om dood te gaan by Baragwanath-hospitaal?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":13405,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13406","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13406","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13406"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13406\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/13405"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13406"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13406"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13406"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}