{"id":13402,"date":"2012-09-17T11:21:57","date_gmt":"2012-09-17T11:21:57","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13402"},"modified":"2012-09-17T11:21:57","modified_gmt":"2012-09-17T11:21:57","slug":"vsa-tree-in-tussen-japan-en-china-om-temperatuur-op-te-jaag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13402","title":{"rendered":"VSA tree in tussen Japan en China om temperatuur op te jaag"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Territoriale dispuut tussen China en Japan kan &#8216;n vonk wees wat sal lei na &#8220;gewelddadige konflik,&#8221; het die Amerikaanse Sekretaris van Verdediging, Leon Panetta ges\u00ea. Die VSA het ook &#8216;n missielafweerverdrag met Tokio onderteken tot die ergernis van Beijing.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek is bekommerd dat wanneer hierdie lande betrokke raak in &#8216;n woordestryd van een of ander aard oor hierdie verskillende eilande, dat dit die moontlikheid inhou van &#8216;n verkeerde oordeel aan die een kant of die ander en dit sal na geweld lei, wat kan lei tot konflik,&#8221; het Panetta ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VSA se toetrede het egter tot die oplaaiende spanning bygedra.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Panetta het ook gewaarsku dat Beijing en Tokio &#8216;n einde moet maak aan die stryd of die risiko van &#8216;n \u200b\u200bkonflik kan loop wat die gevaar inhou &#8220;om uit te brei&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Na aanleiding van die diplomatieke vergadering met Panetta, het die Japannese minister van buitelandse sake Koichiro Gemba ges\u00ea dat Washington bevestig het dat die Senkaku-eilande, wat deur beide Japan en China opge\u00ebis word, deur &#8216;n veiligheidsverdrag tussen die VSA en Japan beskerm word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die 1960-verdrag, het die VSA hulself verbind om die Japannese in die geval van &#8216;n \u200b\u200baanval op die land se grondgebied te help.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VSA het ook &#8216;n ooreenkoms onderteken met Japan Maandag vir &#8216;n tweede missielafweerstelsel wat daarop gemik is om Noord-Korea in toom te hou. China kan die stap sien as verdere uitlokking.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Japannese ambassadeur in China is skielik in &#8216;n Tokio-hospitaal dood nadat hy drie dae vroe\u00ebr opgeneem is. Sy dood val saam met &#8216;n toename in anti-Japanse betogings in China oor die territoriale dispuut.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die oorsaak van ambassadeur Shinichi Nishimiya se dood word tans ondersoek, het Japan se Ministerie van Binnelandse Sake ges\u00ea. Drie dae gelede, is Nishimiya bewusteloos naby sy Tokyo-huis gevind net nadat hy vir werk vertrek het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Tweede dag van betogings het plaasgevind in China teen Japan se territoriale aanspraak op die groep betwiste eilande in die Oos-Sjinese See. China erken nie Japan se aanspraak op die eilande nie, wat bekend is aan die Japannese as Senkaku en as Diaoyu deur die Chinese.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Japannese fabrieke en winkels is afgebrand en beskadig in betogings wat in die ooste van China voorgekom het.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Spanning tussen die twee lande het Vrydag tot oproer gelei toe ses Chinese skepe Japannese waters naby die betwiste eilande binnegevaar het en die Japannese kuswag se oproepe om die waters te verlaat, ge\u00efgnoreer het.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/58379-istoriya-supermarketov-klass-ot-osnovaniya-do-nashix-dnej.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0438\u0433\u043e\u0440\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Territoriale dispuut tussen China en Japan kan &#8216;n vonk wees wat sal lei na &#8220;gewelddadige konflik,&#8221; het die Amerikaanse Sekretaris van Verdediging, Leon Panetta ges\u00ea. Die VSA het ook &#8216;n missielafweerverdrag met Tokio onderteken tot die ergernis van Beijing. &#8220;Ek is bekommerd dat wanneer hierdie lande betrokke raak in &#8216;n woordestryd van een of &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13402\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;VSA tree in tussen Japan en China om temperatuur op te jaag&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-13402","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13402","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13402"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13402\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13402"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13402"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13402"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}