{"id":13401,"date":"2012-09-17T08:59:31","date_gmt":"2012-09-17T08:59:31","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13401"},"modified":"2012-09-17T08:59:31","modified_gmt":"2012-09-17T08:59:31","slug":"die-kern-van-die-kernkwessie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13401","title":{"rendered":"Die kern van die kernkwessie"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Dat die spanning opbou in die Midde-Ooste is nie te betwyfel nie. Beide die VSA, Brittanje en Frankryk, asook Saoedi-Arabi\u00eb beman die oorlogsteater van Iran vir die jongste opvoering van oefeninge wat daarop gemik is om die Straat van Hormoez te beskerm.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">As di\u00e9 seestraat gesluit moet word, is dit nag vir die w\u00eareldekonomie, aangesien &#8216;n groot gedeelte van die w\u00eareld se ru-olie daardeur vervoer word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Die Pentagon het in die verlede &#8216;n verslag vrygestel waarin die 563 kernfoute, wanfunksies, en vals alarms oor die jare gelys word. &#8216;n Riller van &#8216;n verslag, want dit bring die leser onder die indruk van hoe naby die w\u00eareld al talle kere op die rand van &#8216;n baie lelike konflik beweeg het met vals alarms.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dan is daar die ongelukke, te veel om te noem. Kernduikbote van die soort wat nou in die Persiese Golf rondvaar en bots met ander skepe, is nie raar nie. Ten minste agt kernduikbote (een Frans, twee Amerikaans en vyf Russies) l\u00ea en vrot op die bodem van die see, waar hulle uraan en plutonium lek. In 2003 het die U.S.S. Hartford, &#8216;n kernaangedrewe duikboot, &#8216;n rots getref by &#8216;n klein eiland noord van Sardini\u00eb. Die gebied is nou hoogs radioaktief. En dit was nie eens vir &#8216;n oorlog nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In 1961 het &#8216;n Amerikaanse B-52 met twee atoombomme aan boord oor Faro, Noord-Carolina verongeluk. Een van die bomme, met &#8216;n valskerm om dit te vertraag, is gevind. Vyf van die ses sekerings wat ontwerp is om volle kernontploffing te voorkom, het misluk. Die ander atoombom is 6 meter diep in die grond begrawe.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die milit\u00eare owerhede het besluit dis te moeilik om uit te grawe en dit daar gelaat. En daar sit dit tot vandag toe nog. Hierdie klein &#8220;ongelukkie&#8221; behels bomme wat elk 250 keer die krag van die Hirosjimabom dra. Die bevelvoerder het heel ernstig verklaar dat die bom &#8216;n hawe in NC sou skep en dat dit amper-amper was.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In 1956, en 1958, het twee vliegongelukke kernwapens ter plaatse gelaat en op 17 Januarie 1966, het &#8216;n Amerikaanse B-52 twee van vier waterstofbomme radioaktiewe deeltjies oor Palomares, Spanje in &#8216;n ontploffing gestrooi. Die Verenigde State het 1400 ton van radioaktiewe Spaanse grond opgegrawe en na Aiken, Suid-Carolina gestuur, waar die Savannah River Site die vervaardiging van kernwapens met die afval onderneem het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit was net na die U.S.S. Ticonderoga uit Vietnam weggevaar het na Japan met &#8216;n kernbewapende vliegtuig aan boord en per ongeluk die vliegtuig in die see laat val het, kompleet met &#8216;n atoombom en vlie\u00ebnier, tot op die bodem van die see, waar hulle tot vandag toe bly.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In 1968, het &#8216;n ander Amerikaanse B-52 met vier atoombomme neergestort in Groenland. Drie van die bomme het ontplof, terwyl die vierde nog soek is. Dit is onder die 11 kernbomme wat die Verenigde State erken dat hy oor die jare verloor het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is nog benewens die gebruik van wapens wat met arm uraan toegerus is, wat waarskynlik bygedra het tot duisende sterftes en geboorte-defekte. Behalwe die VSA, het 29 ander lande ook sulke wapens aangekoop.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die kernramp in Japan het honderde duisende mense verplaas. Voor hierdie ramp, het die reguleerders in Japan ges\u00ea hulle het alle moontlike veiligheidsmaatre\u00ebls in plek. In die VSA staan 104 verouderde kernkragaanlegte, waarvan 23 volgens die dieselfde gebrekkige ontwerp as in Fukushima opgerig is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kernaangeleenthede van watter aard ook al, moet met die grootste versigtigheid hanteer word. Ongelukke maak dit al moeilik, maar &#8216;n dreigende oorlog maak dit dringend.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti\/12.02.2017\/v_harkovskoy_oblasti_naznachen_rukovoditel_mestnoy_prokuratury\/\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dat die spanning opbou in die Midde-Ooste is nie te betwyfel nie. Beide die VSA, Brittanje en Frankryk, asook Saoedi-Arabi\u00eb beman die oorlogsteater van Iran vir die jongste opvoering van oefeninge wat daarop gemik is om die Straat van Hormoez te beskerm. As di\u00e9 seestraat gesluit moet word, is dit nag vir die w\u00eareldekonomie, aangesien &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13401\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Die kern van die kernkwessie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[10505,6138,10504],"class_list":["post-13401","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels","tag-atoombomme","tag-kernwapens","tag-ongelukke"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13401","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13401"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13401\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13401"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13401"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13401"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}