{"id":1340,"date":"2008-03-10T08:31:55","date_gmt":"2008-03-10T08:31:55","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=1340"},"modified":"2008-03-10T08:31:55","modified_gmt":"2008-03-10T08:31:55","slug":"zuma-gebraai-deur-joodse-gemeenskap","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=1340","title":{"rendered":"Zuma gebraai deur Joodse gemeenskap"},"content":{"rendered":"\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">In sy toespraak het Zuma gepoog om &ldquo;paniek&rdquo; oor die ANC-leierskap te besweer deur te s&ecirc; dat die nuutverkose leiers van die regerende party &ldquo;ervare kaders&rdquo; is wat glad nie nuut is nie.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Toe hy gevra is oor die misdaadrekords van lede van die nasionale uitvoerende komitee, waaronder Tony Yengeni en Winnie Madikezela-Mandela, het Zuma ges&ecirc; hy kon nie daaroor oordeel nie en het dit na die ANC verwys.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Een lid van die gehoor het gevoel dit was een van vele gevalle waar Zuma agter sy party geskuil het.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die vrou wat graag anoniem wou bly, het gevoel dat Zuma &ldquo;praatjies gemaak het&rdquo;.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;Nee wat, ek is nie be&iuml;ndruk nie. Hy praatjies gemaak, maar wat het hy werklik ges&ecirc;? Niks spesifieks nie. Dit was teleurstellend. Hy het agter die ANC weggekruip,&rdquo; het sy ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Nog &#329; vrou, wat ook anonimiteit versoek het, het ges&ecirc; dat sy positief aan die einde van apartheid was, maar sedertdien ontnugter is.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;Ek dink Zuma was baie oninspirerend en vervelig. Ek vertrou hom nie want hy is vol korrupsie,&rdquo; het sy ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;Die ANC het getoon dat dit nie met blanke Suid-Afrikaners wil saamwerk nie. Hulle het hoogs opgeleide en uitstekende Suid-Afrikaners uitgesluit.&rdquo;<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Zuma is gebraai oor &#329; verskeidenheid kwessies vanaf misdaad tot Suid-Afrika se hantering van die die Zimbabwekrisis.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Hy het toegegee dat misdaad in Suid-Afrika &#329; probleem bly en het meer &ldquo;radikale wette&rdquo; voorgestel om dit aan te spreek.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Anne Klein, &#329; lid van die groot gehoor &ndash; sommiges was gretig, ander versigtig, mar almal het fyn geluister na die man wat moontlik &ldquo;Suid-Afrika se volgende president mag word &ndash; het ges&ecirc; dat sy meesal deur Zuma be&iuml;ndruk is.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;Hy lyk baie intelligent en hy weet waarvan hy praat.&rdquo;<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Nog &#329; man wat die forum bygewoon het en homself as rabbi Klein ge&iuml;dentifiseer het, het ges&ecirc; dat die bui in die Joodse gemeenskap &ldquo;terneergedruk&rdquo; was met die kragkrisis en die onlangse moord op &#329; Joodse vrou in Balfourpark.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Maar hy het gevoel dat Zuma se toespraak mense &ldquo;opgebeur&rdquo; het en hulle meer optimisties gestem het.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Hy meen dat vele Jode Suid-Afrika verlaat, hoofsaaklik weens misdaad.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Toe hy gevra is oor toenemende emigrasie, het Zuma geantwoord: &ldquo;Ons (Suid-Afrikaners) het getoon dat ons in staat is om probleme op te los.&rdquo;<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Hy het ges&ecirc; dat kwessies wat veroorsaak dat mense die land verlaat, aangespreek behoort te word en mee gehandel behoort te word.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Regstellende aksie was &#329; ander saak wat meer betrokkenheid en bespreking nodig het, het hy ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Op &#329; vraag hoe lank dit afgedwing gaan word, het Zuma ges&ecirc; hy dink dat daar nog nie genoeg tyd was om die saak te &ldquo;hanteer&rdquo; nie.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Hy het ges&ecirc; dat &ldquo;sekere mense&rdquo; eeue lank ontmagtig is.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;Hoe lank het ontmagtiging geduur&hellip; ek weet nie. Hoe lank sal bemagtiging neem&hellip; ek weet nie.&rdquo;<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Hy het ges&ecirc; die kwessie was hoe om die saak te hanteer op &#329; manier wat nie die persepsie skep dat ander deur regstellende aksie ontmagtig word nie.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Nog &#329; luisteraar, Cecil Kramer, was nie be&iuml;ndruk deur Zuma se toespraak nie maar het die antwoorde op soms ongemaklike vrae verwelkom.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;Sy toespraak was swak. Ooglopend het hy dit nie self geskryf nie en waarskynlik het hy dit vir die eerste keer gesien.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;Maar sy antwoorde op vrae was goed. Ek dink hy was nogal uitgeslape. Nie wonderlik nie, maar dit was nie sleg nie. En die hoofrabbi was uitstekend,&rdquo; het hy ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Goldstein het &#329; beroep op Zuma gedoen om &ldquo;&#329; regering van medelye&rdquo; te lei, sou hy tydens die algemene verkiesing in 2009 tot president verkies word.<\/span><\/p>\n<p>  <span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&#329; Regering van medelye, het hy ges&ecirc;, sou die &ldquo;gewig en verantwoordelikheid&rdquo; daarvan om die lewens van 45 miljoen Suid-Afrikaners in hul hande te hou, besef.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"><\/span><\/p>\n<p>  <!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/mositaldent.ru\/stoit-li-ustanavlivat-berekety\/\">\u0441\u043a\u043e\u043b\u044c\u043a\u043e \u043d\u043e\u0441\u044f\u0442 \u0431\u0440\u0435\u043a\u0435\u0442\u044b<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/dozor.kharkov.ua\/news\/crime\/1158396.html\">\u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Van &ldquo;oningespireerd&rdquo; tot &ldquo;plat op die aarde&rdquo; en &ldquo;vol selfvertroue&rdquo; was van die wisselende menings wat deur lede van die Joodse gemeenskap oor Jacob Zuma uitgespreek is.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Zuma is genooi om by &#329; forum oor Suid-Afrika se toekoms te praat wat deur hoofrabbi Warren Goldstein aangebied is. Dit het by Investecbank in Sandton plaasgevind.<\/span><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,182,1258],"class_list":["post-1340","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-streeksnuus","tag-zuma-gebraai-deur-joodse-gemeenskap"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1340","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1340"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1340\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1340"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1340"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1340"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}