{"id":13398,"date":"2012-09-17T06:30:27","date_gmt":"2012-09-17T06:30:27","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13398"},"modified":"2012-09-17T06:30:27","modified_gmt":"2012-09-17T06:30:27","slug":"romney-droom-van-kernwapens","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13398","title":{"rendered":"Romney droom van kernwapens"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Washington gaan honderde miljarde dollar oor die volgende dekade spandeer om sy verouderende kernarsenaal op te knap. Die uitdaging kom terwyl die Amerikaanse regering $1,2 triljoen in die federale begroting moet terugsny oor die dieselfde tydperk.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Washington Post berig dat planne vir &#8216;n volskaalse hervorming van die land se arsenaal aan die gang is. Die modernisering van die Amerikaanse kernwapenkompleks, is blykbaar uiters noodsaaklik, maar gaan vir geweldige kritiek sorg aangesien die VSA kernproliferasie tot dusver teengestaan het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In &#8216;n tydvak van asimmetriese oorlogvoering, waar die Pentagon enorme besnoeiings aan sy konvensionele magte oorweeg, gaan di\u00e9 besluit des te moeiliker wees om aan die Amerikaanse publiek te verkoop. Die $1,2 triljoen se besnoeiings sal outomaties van die federale begroting oor die volgende tien jaar afgetrek word onder die hoogsomstrede 2011-Begrotingswet (BCA).<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Washington sal dus noodgedwonge 11,1 miljard van hul Medicare moet terugsny omdat biljoene meer toegeken sal word aan die kernarsenaal se opknapping.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ironies genoeg, het die Amerikaanse president Barack Obama verklaar, nadat hy die Nobel-vredesprys in 2009 ontvang het, dat &#8220;Amerika se verbintenis is om die vrede en veiligheid van &#8216;n w\u00eareld sonder kernwapens na te streef,&#8221; aan &#8216;n jubelende skare in Praag in April van daardie jaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Obama se droom vir &#8216;n kernvrye w\u00eareld is veel verder buite bereik as wat dit twee jaar gelede geblyk het, toe hy in 2010 die vermindering van kernkoppe na &#8216;n duisend of minder aangekondig het. Daar is tans meer as 5 000 sulke wapens op die inventaris.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gen James E. Cartwright, &#8216;n voormalige bevelvoerder van die Verenigde State se kernarsenaal, het die vermindering geloof.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die w\u00eareld het verander, maar die huidige arsenaal dra die bagasie van die Koue Oorlog,&#8221; het hy aan The New York Times ges\u00ea in &#8216;n onderhoud in Mei.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">En terwyl die Obama-administrasie onwillig is &#8211; of dalk nie in staat is &#8211; om te bepaal net hoe groot &#8216;n kernarsenaal die VSA vir sy strategiese doelwitte behoort te h\u00ea nie, is die Republikeinse presidensi\u00eble kandidaat Mitt Romney heftig gekant teen die nuwe START-verdrag met Moskou, waardeur die VSA en Rusland strategiese kernwapens en afleweringstelsels verminder.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/otz.malibuclub.info\/object\/profil-rukovoditelya-xarkovskoj-prokuraturi-filchakova-aleksandra\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Washington gaan honderde miljarde dollar oor die volgende dekade spandeer om sy verouderende kernarsenaal op te knap. Die uitdaging kom terwyl die Amerikaanse regering $1,2 triljoen in die federale begroting moet terugsny oor die dieselfde tydperk. Die Washington Post berig dat planne vir &#8216;n volskaalse hervorming van die land se arsenaal aan die gang is. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13398\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Romney droom van kernwapens&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-13398","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13398","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13398"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13398\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13398"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13398"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13398"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}