{"id":13369,"date":"2012-09-12T08:21:48","date_gmt":"2012-09-12T08:21:48","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13369"},"modified":"2012-09-12T08:21:48","modified_gmt":"2012-09-12T08:21:48","slug":"sa-die-wereld-se-nommer-een-vlugtelingbestemming","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13369","title":{"rendered":"SA die w\u00eareld se nommer een vlugtelingbestemming"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Julian Assange, WikiLeaks-stigter, se asielaansoek het die voorblaaie van die w\u00eareld se koerante gehaal, maar wat verlede week in Burundi gebeur het is soortgelyk, skryf Simon Allison in Daily Maverick. Suid-Afrika is tans die w\u00eareld se gunsteling bestemming vir asielsoekers.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Kongolese politikus het toevlug by die Suid-Afrikaanse ambassade in Burundi gaan soek voor die Franse tussenbeide getree het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Roger Lumbala, &#8216;n lid van die parlement van die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK), het verlede week opgedaag by die Suid-Afrikaanse ambassade in Burundi en om asiel aansoek gedoen. Gelukkig vir die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, is die moeilike situasie deur die Franse Ambassade se tussentrede opgelos.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Lumbala het &#8216;n aantal moeilike kwessies geopper en die besluit kon ernstige gevolge vir die streek, en veral Suid-Afrika se verhouding met die DRC en Rwanda ingehou het, skryf Allison.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Lumbala word gesoek op aanklagte van hoogverraad deur die Kongolese regering &#8211; beskuldigings wat hy verwerp as polities gemotiveer. Spesifiek, word hy daarvan beskuldig dat hy in Rwanda &#8216;n rebellie in die ooste van die land opstook. Spanning tussen die DRK en Rwanda het gelei tot verskeie skermutselings tussen die regering en rebelle. Rwanda bewapen en finansier glo van hierdie rebelle, die jongste in &#8216;n reeks van Rwandese pogings om die streek te destabiliseer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Lumbala se asielaansoek sou Suid-Afrika se wetlike verpligtinge om die regte te beskerm van asielsoekers tot die uiterste getoets het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Intussen egter stroom ekonomiese asielsoekers onverpoos oor die land se grense en na sy ambassades. Dit is, na alles, die w\u00eareld se mees gewilde bestemming vir asielsoekers, met &#8216;n faktor van vyf. In 2011, was daar &#8216;n totaal van 219.368 asielzoekers in die land, in vergelyking met die volgende mees gewilde bestemming, die VSA met net ongeveer 40.000.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Die oorgrote meerderheid van hulle is van Zimbabwe, wat gevlug het van die geweld in 2009 en die verslegtende ekonomiese situasie sedertdien. Hulle word eenvoudig aangetrek deur Suid-Afrika se stabiliteit en welvaart in &#8216;n kontinent wat steeds deur konflik en armoede geteister word.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika het &#8216;n reputasie van vrygewigheid teenoor vlugtelinge en asielsoekers, wat in die Grondwet beskerm word en toegelaat word om te werk en toegang tot maatskaplike dienste te verkry op die onkoste van belastingbetalers, is &#8216;n groot trekpleister.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die talle burokratiese struikelblokke gaan waarskynlik nie die gety van ekonomiese asielsoekers stuit nie, veral gegewe dat die hindernisse elders nog veel erger is. Miljoene meer swartes gaan nog in die toekoms oor ons grense stroom. Die eerste salvo in politieke asiel is egter afgevuur. Soos wat die stryd om beheer oor Afrika se grondstowwe verhewig, sal hierdie kwessie ook momentum verkry.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/63827-uspehi-harkovskoy-oblastnoy-prokuratury-i-zakonodatelnye-iniciativy-danilchenko.html\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Julian Assange, WikiLeaks-stigter, se asielaansoek het die voorblaaie van die w\u00eareld se koerante gehaal, maar wat verlede week in Burundi gebeur het is soortgelyk, skryf Simon Allison in Daily Maverick. Suid-Afrika is tans die w\u00eareld se gunsteling bestemming vir asielsoekers. &#8216;n Kongolese politikus het toevlug by die Suid-Afrikaanse ambassade in Burundi gaan soek voor die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[],"class_list":["post-13369","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13369","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13369"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13369\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13369"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13369"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13369"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}