{"id":13346,"date":"2012-09-10T04:02:17","date_gmt":"2012-09-10T04:02:17","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13346"},"modified":"2012-09-10T04:02:17","modified_gmt":"2012-09-10T04:02:17","slug":"wie-is-te-blameer-vir-suid-afrikaanse-ongelykheid","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13346","title":{"rendered":"Wie is te blameer vir Suid-Afrikaanse \u2018ongelykheid\u2019?"},"content":{"rendered":"<p><img decoding=\"async\" src=\"http:\/\/www.praag.co.za\/images\/images\/stories4\/roodt_fbfoto.jpg\" \/><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">FW de Klerk, Mamphela Ramphele en Tim du Plesssis het vandeesweek  gekla oor die \u201congelykheid\u201d in Suid-Afrika, met die implikasie dat  blankes en Afrikaners daarvoor verantwoordelik is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek blameer die Britse administrasie van die 19de eeu asook die  destydse swart hoofmanne wat nie skole gebou het nie. Eers onder  Verwoerd as minister van naturellesake is daar daadwerklik iets aan  swart onderwys gedoen, soos Hermann Giliomee onlangs <a target=\"_blank\" href=\"http:\/\/praag.org\/?p=1386\">geskryf het<\/a>.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die probleem is egter dat die gesanik oor apartheid \u2013 waaraan  Naspers\/Media24 natuurlik lustig meedoen \u2013 die verwagting by swartes  skep dat hulle net bakhand moet staan en moet ontvang, by wyse van SEB,  rassevoorkeure by aanstellings, ens.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hoewel SA swartes reeds die rykste ter w\u00eareld buite Amerika en ander  Westerse lande is, glo hulle vas dat hulle \u201cbenadeel\u201d is. Hulle vergelyk  hulself ook met ons wie se kinders 6,5 uur per dag skoolgaan teenoor  swart skole waar gemiddeld slegs 3 uur per dag onderrig gegee word.  Daarmee saam gaan \u2018n skrikwekkende demografie waar hul bevolking elke  twintig of dertig jaar verdubbel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Op die lang duur is daar geen vooruitsig dat \u201congelykheid\u201d gaan  verdwyn nie, net so min as wat Swaziland ooit soos Switserland gaan  word. Onlangs is <a target=\"_blank\" href=\"http:\/\/praag.org\/?p=1383\">Switserland weer aangewys<\/a> as die mededingendste land  ter w\u00eareld, gevolg deur Singapoer. Suid-Afrika was natuurlik ver agter.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die enigste oplossing is inderdaad territoriale skeiding sodat daar  geen twyfel kan bestaan oor wie vir wie se ongelykheid of sukses  verantwoordelik is nie. Tans ry die ANC op die rug van privaatsektor- en  blanke belastings en verbeel hom hy is die nuwe koloniale moondheid in  Afrika.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ons word uitgebuit en dit moet ophou.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/allkharkov.ua\/news\/state\/v-harkovskoi-oblasti-naznachen-rykovoditel-mestnoi-prokyratyry.html\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>FW de Klerk, Mamphela Ramphele en Tim du Plesssis het vandeesweek gekla oor die \u201congelykheid\u201d in Suid-Afrika, met die implikasie dat blankes en Afrikaners daarvoor verantwoordelik is. Ek blameer die Britse administrasie van die 19de eeu asook die destydse swart hoofmanne wat nie skole gebou het nie. Eers onder Verwoerd as minister van naturellesake is &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13346\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Wie is te blameer vir Suid-Afrikaanse \u2018ongelykheid\u2019?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[41],"tags":[4938,154,5631,7995,10501,8870,5642],"class_list":["post-13346","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c22-dan-roodt","tag-apartheid","tag-dan-roodt","tag-fw-de-klerk","tag-hermann-giliomee","tag-mamphela-ramphele","tag-ongelykheid","tag-tim-du-plessis"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13346","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13346"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13346\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13346"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13346"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13346"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}