{"id":13340,"date":"2012-09-07T07:20:57","date_gmt":"2012-09-07T07:20:57","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13340"},"modified":"2012-09-07T07:20:57","modified_gmt":"2012-09-07T07:20:57","slug":"swede-betaal-glo-vir-uitlewering","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13340","title":{"rendered":"Swede betaal glo vir uitlewering"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">In &#8216;n skuif wat die bloggers aan die brand het, het Swede belowe om aan Kambodja $60 miljoen te skenk vir &#8220;demokratiese ontwikkeling&#8221;. Sommiges dink die tydsberekening van die transaksie &#8211; reg nadat Pirate Bay se mede-stigter in di\u00e9 land gearresteer is &#8211; is geen toeval nie.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Baie mense het reeds die moontlike verband tussen die &#8220;dreigende deportasie&#8221; van Gottfrid Svartholm Warg na Swede en die yslike sosiale pakket raakgesien en as &#8220;belaglik&#8221; beskryf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Swede stuur gereeld finansi\u00eble steun aan die sukkelende Suidoos-Asiatiese staat. Maar inligting beskikbaar op die OpenAid-webwerf, wys waarheen Swede belastingbetalers se geld stuur, en hoeveel daarvan. Hierdie laaste belofte van hulp aan Kambodja sal alle vorige skenkings met 50% oorskry.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gerugte dat Stockholm die geld gegee het in ruil vir die inhegtenisneming van &#8216;n man wat hulle wil h\u00ea, loop oral op die net. Swede se Pirate Party-stigter Rick Falkvinge, dink die tydsberekening is geen toeval nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die tydsberekening van hierdie ruim steunpakket lig natuurlik die wenkbroue,&#8221; s\u00ea Falkvinge.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Pirate Party stigter het bygevoeg dat &#8220;niemand sal ooit in staat wees om dit te bewys nie, maar as dit loop soos &#8216;n eend en lyk soos &#8216;n eend &#8230;&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Forums is in rep en roer oor hierdie ontwikkeling, en owerhede moet oral vure doodslaan. Maar die feit bly dat Kambodja, wat 158ste uit 180 lande op die korrupsie-indeks verskyn, geen uitleweringsooreenkoms met Swede het nie en nog nooit tevore enige mens gedeporteer nie.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/04.09.2017\/kak_biznesu_vybrat_gruzoperevozchika_sovety_eksperta_po_kargo\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u0440\u0430\u0437\u0432\u043e\u0434<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In &#8216;n skuif wat die bloggers aan die brand het, het Swede belowe om aan Kambodja $60 miljoen te skenk vir &#8220;demokratiese ontwikkeling&#8221;. Sommiges dink die tydsberekening van die transaksie &#8211; reg nadat Pirate Bay se mede-stigter in di\u00e9 land gearresteer is &#8211; is geen toeval nie. Baie mense het reeds die moontlike verband tussen &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13340\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swede betaal glo vir uitlewering&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-13340","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13340","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13340"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13340\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13340"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13340"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13340"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}