{"id":13330,"date":"2012-09-06T06:19:24","date_gmt":"2012-09-06T06:19:24","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13330"},"modified":"2012-09-06T06:19:24","modified_gmt":"2012-09-06T06:19:24","slug":"marikana-uiters-gespanne","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13330","title":{"rendered":"Marikana: Uiters gespanne"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die hoofstuk by Marikana is nog nie afgesluit nie, met dreigemente van geweld deur duisende stakende werkers by die Lonmin-myn .<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Woensdag het sowat 5000 ontstoke myners, gewapen met byle, kieries, stokke en pale, gedreig om enigiemand of enige voertuig wat poog om die pad na die myn in Noordwes te versper, aan die brand te steek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die dreigement is gemaak teen die agtergrond van byna twee weke van geweld waarin 10 mense &#8211; insluitend twee veiligheidswagte en twee polisiemanne, asook 34 stakende mynwerkers dood is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gister het mynwerkers opgeruk na Kareemyn, buite Rustenburg, en het &#8216;n ultimatum om teen 13:00 op te hou werk, uitgevaardig. Hulle het &#8216;n nuwe golf van bloedvergieting belowe as daar nie aan die oproep gehoor gegee word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons is hier om die impimpi&#8217;s uit te rook [informante],&#8221; het William Stone, een van die mynwerkers aan timeslive.co.za ges\u00ea. Hy het ges\u00ea hulle is baie ernstig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;As hierdie myn oop bly, sal daar bloed wees,&#8221; het hy gedreig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die mynwerkers het liedjies oor Lonmin-bestuur en President Jacob Zuma en sy regering gesing om hulle te koggel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die stakers s\u00ea hulle verdien R4 500 &#8216;n maand na aftrekkings en eis &#8216;n volle salaris van R12 500. Cyril Ramaphosa druk glo die verskil in sy eie sak, omdat hy as arbeidsmakelaar by die myn optree.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die aantal werkers wat vir werk aangemeld het, het gedaal tot &#8216;n laagtepunt, met Lonmin wat slegs &#8216;n 4,5%-arbeidsmagbywoning van alle skagte gerapporteer het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Lonmin se aandeelprys het byna 20% in die laaste maand gedaal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Senior skagbestuurder Jan Thirion het ges\u00ea die mynwerkers se dreigemente was &#8220;soos &#8216;n gelaaide geweer teen jou kop&#8221;. Hy was omring deur swaar gewapende lyfwagte.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Provinsiale woordvoerder van die polisie Brigadier Thulani Ngubane het ges\u00ea dat die polisie die situasie bestuur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is &#8216;n uiters gespanne omgewing op die oomblik,&#8221; het Ngubane ges\u00ea.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/advocat-cons.info\/index.php?newsid=45664#.WeUPwit1uVo\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die hoofstuk by Marikana is nog nie afgesluit nie, met dreigemente van geweld deur duisende stakende werkers by die Lonmin-myn . Woensdag het sowat 5000 ontstoke myners, gewapen met byle, kieries, stokke en pale, gedreig om enigiemand of enige voertuig wat poog om die pad na die myn in Noordwes te versper, aan die brand [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13330","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13330","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13330"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13330\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13330"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13330"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13330"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}