{"id":13323,"date":"2012-09-05T05:26:17","date_gmt":"2012-09-05T05:26:17","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13323"},"modified":"2012-09-05T05:26:17","modified_gmt":"2012-09-05T05:26:17","slug":"quebec-separatiste-wen-verkiesing","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13323","title":{"rendered":"Quebec-separatiste wen verkiesing"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2012\/09\/pq.jpg\" \/>Pauline Marois, leier van die Franssprekende Parti Qu\u00e9b\u00e9cois, vier vandag &#8216;n oorwinning oor die gevestigde liberale met &#8216;n minderheidsregering na &#8216;n verkiesingsnag wat deur &#8216;n skietery en brandstigting ontsier is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 separatistiese party is na nege jaar terug, tot groot vreugde van die Franse minderheid in Kanada wat wil afstig vir &#8216;n onafhanklike staat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Marois is van die verhoog af tydens haar oorwinningstoespraak na &#8216;n sarsie geweervuur toe sekuriteitsamptenare haar inderhaas verwyder het vir haar eie beskerming. &#8216;n Brand is glo agter die saal gestig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het egter &#8216;n paar minute later teruggekeer en aangedring daarop dat ondersteuners wat Montreal se Metropoliskonsertsaal volgepak het, rustig moet bly en die saal ordelik moet verlaat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Daar was &#8216;n ongelukkige voorval,&#8221; het sy ges\u00ea. Montreal se polisie het &#8216;n man in hegtenis geneem buite die gebou. Een is gedood en nog iemand beseer toe die skieter in die skare in gevuur het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Hy is op kamera vasgevang tydens die arrestasie, terwyl hy geskree het: &#8220;Die Engelse word wakker!&#8221; wat aandui dat die skietery gemotiveer is deur vrese onder die provinsie se Engelssprekende minderheid dat die Franse hul onafhanklikheid van Kanada sal opeis.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Plaaslike media het berig dat hy ook geskree het: &#8220;Dit gaan nou fokken terugbetaal-tyd wees!&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Marois, 63, sal nou die provinsie se eerste vroulike premier word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Marois het voor die voorval op die podium verskyn toe die uitbundige skare losgebars het met <a href=\"http:\/\/www.youtube.com\/watch?v=jdf9aqRk--0\"><em>Gens du Pays<\/em><\/a>, &#8216;n nasionalistiese volkslied. Marois het alle Quebecers gevra om hul verskille opsy te sit vir &#8216;n verenigde Quebec.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Sy het natuurlik Frans gepraat. In Engels egter, het Marois Engelssprekende Quebecers vertel dat hul regte gerespekteer sal word.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons deel dieselfde geskiedenis, en ek wil dat ons &#8216;n toekoms saam skep,&#8221; het sy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die oorwinning dui op &#8216;n groot verlies vir die liberale, wat n\u00e1 nege jaar, gedobbel het met &#8216;n somerverkiesing &#8216;n jaar voor die einde van hul mandaat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die premier Jean Charest het verloor weens studente onrus en &#8216;n swak ekonomie.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/politics\/3876186\/\">\u041b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Pauline Marois, leier van die Franssprekende Parti Qu\u00e9b\u00e9cois, vier vandag &#8216;n oorwinning oor die gevestigde liberale met &#8216;n minderheidsregering na &#8216;n verkiesingsnag wat deur &#8216;n skietery en brandstigting ontsier is. Di\u00e9 separatistiese party is na nege jaar terug, tot groot vreugde van die Franse minderheid in Kanada wat wil afstig vir &#8216;n onafhanklike staat. Marois &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13323\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Quebec-separatiste wen verkiesing&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":13322,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-13323","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13323","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13323"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13323\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/13322"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13323"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13323"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13323"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}