{"id":13316,"date":"2012-09-04T05:18:42","date_gmt":"2012-09-04T05:18:42","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13316"},"modified":"2012-09-04T05:18:42","modified_gmt":"2012-09-04T05:18:42","slug":"malema-staan-reg-vir-boeie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13316","title":{"rendered":"Malema staan gereed vir boeie"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Julius Malema, geskorste leier van die ANC-jeugliga, het Maandag bevestig dat hy die Openbare Beskermer se voorlopige verslag in verband met bewerings oor korrupsie teen hom ontvang het.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema het aan die Mail &amp; Guardian Online ges\u00ea hy is gereed om in hegtenis geneem te word .<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy wou nie oor die inhoud van die verslag praat nie omdat dit vertroulik is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema het ges\u00ea sy &#8220;dreigende inhegtenisneming&#8221; is &#8216;n politieke skuif deur diegene wat ongelukkig is oor sy betrokkenheid by die Marikana-skietery waarin 34 mynwerkers dood is tydens &#8216;n betoging op 16 Augustus by die Lonmin-platinummyn.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea hy sal homself beskikbaar stel wanneer wetstoepassingsagentskappe gereed is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hulle het ons adres. Hulle het die kontakbesonderhede van ons prokureurs. Hulle sal my moet bel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is nie nodig vir drama nie. Ek is &#8216;n welbekende individueel. Ek sal nie weghardloop nie. Die waarheid sal aan die einde van die dag se\u00ebvier&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema het ges\u00ea hy is bewus van sy dreigende inhegtenisneming omdat een van Nathi Mthethwa, minister van polisie, se lyfwagte hom gebel het om te s\u00ea hy het gehoor die minister praat met mense daaroor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema hou vol hy het niks verkeerd gedoen nie.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.criminal.org.ua\/2017\/02\/blog-post_65.html\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Julius Malema, geskorste leier van die ANC-jeugliga, het Maandag bevestig dat hy die Openbare Beskermer se voorlopige verslag in verband met bewerings oor korrupsie teen hom ontvang het. Malema het aan die Mail &amp; Guardian Online ges\u00ea hy is gereed om in hegtenis geneem te word . Hy wou nie oor die inhoud van die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13316\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Malema staan gereed vir boeie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13316","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13316","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13316"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13316\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13316"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13316"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13316"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}