{"id":13305,"date":"2012-09-02T09:25:11","date_gmt":"2012-09-02T09:25:11","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13305"},"modified":"2012-09-02T09:25:11","modified_gmt":"2012-09-02T09:25:11","slug":"boere-is-nie-ryk-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13305","title":{"rendered":"Boere is nie ryk nie"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is tyd dat die bre\u00eb Suid-Afrikaanse bevolking ophou met onbillike kritiek op ons kommersi\u00eble boere en hulle belangrike bydrae begin besef. Dit is ook nodig dat die propaganda mites dat dit baie goed gaan met die kommersi\u00eble boere en die rassistiese stelling dat &#8216;alle wit boere ryk is&#8217;, die nek ingeslaan word,&#8221; het dr. Pieter Mulder, adjunk-minister van landbou, bosbou en visserye ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dr. Mulder was die naweek die spreker by die Dorpers Skaaptelersvereniging se jaarlikse prysuitdelingsfunksie by Hartebeespoort. Die geleentheid is ook bygewoon deur &#8216;n besoekende groep landbouers van Brasili\u00eb en landbouers van Zimbabwe.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die feite is dat meer as 50% van die Suid-Afrikaanse kommersi\u00eble landbouers &#8216;n jaarlikse omset van minder as R300 000 het. So &#8216;n boerderye werk op &#8216;n verlies uit of het &#8216;n baie lae winsgrens. Slegs 5400 of ongeveer 12% van die landbouers het &#8216;n omset van meer as R2 miljoen per jaar. Dit is gelyk aan &#8216;n gemiddelde besigheid in die sakebedryf,&#8221; volgens Mulder.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dr. Mulder het daarop gewys dat Minister van Ekonomiese sake, min. Patel onlangs daarop gewys het dat 95% van alle voedsel wat in Suid-Afrika geproduseer word, deur die kommersi\u00eble boere geproduseer word. &#8220;Dit maak hulle van uiterste strategies belang as oor die toekoms en oor politieke stabiliteit in Suid-Afrika in die toekoms gepraat word,&#8221; het dr. Mulder ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ook daarop gewys dat 40% van alle beeste in Suid-Afrika deur klein- en bestaansboere in Suid-Afrika besit word. Hierdie boere maak egter slegs &#8216;n 5% bydrae tot vleisproduksie in Suid-Afrika. &#8220;Met &#8216;n bietjie moeite en hulp kan hierdie sektor ontwikkel word om &#8216;n groter bydrae te maak en terselfdertyd te help om armoede in die landelike gebiede te verlig&#8221; het Mulder ges\u00ea.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/58379-istoriya-supermarketov-klass-ot-osnovaniya-do-nashix-dnej.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u043e\u0431\u044b\u0441\u043a<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8220;Dit is tyd dat die bre\u00eb Suid-Afrikaanse bevolking ophou met onbillike kritiek op ons kommersi\u00eble boere en hulle belangrike bydrae begin besef. Dit is ook nodig dat die propaganda mites dat dit baie goed gaan met die kommersi\u00eble boere en die rassistiese stelling dat &#8216;alle wit boere ryk is&#8217;, die nek ingeslaan word,&#8221; het dr. [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13305","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13305","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13305"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13305\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13305"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13305"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13305"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}