{"id":13300,"date":"2012-09-02T04:54:49","date_gmt":"2012-09-02T04:54:49","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13300"},"modified":"2012-09-02T04:54:49","modified_gmt":"2012-09-02T04:54:49","slug":"marikana-slagoffers-ruk-op-teen-onreg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13300","title":{"rendered":"Marikana-slagoffers ruk op teen onreg"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Protesoptog sal volgende week gehou word ter onderskraging van die Marikana-mynwerkers, het die Marikana-solidariteitskomitee Saterdag ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die doel van die optog is ten eerste om die massamoord te veroordeel en om die onmiddellike vrylating van die werkers wat in hegtenis geneem is, te eis,&#8221; het Martin Jansen, die groep se woordvoerder, in &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jansen het ges\u00ea die komitee wil ook &#8216;n onafhanklike ondersoek h\u00ea na die dood van die 34 Marikana-mynwerkers.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons eis &#8216;n onafhanklike ondersoek na die msaasmoord wat ook die getuienis van werkers by al die myne en van die myngemeenskappe insluit,&#8221; het Jansen ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Pres. Jacob Zuma het intussen ges\u00ea hy sal ni\u00e9 die 270 mynwerkers van Marikana wat van moord aangekla word, vrylaat soos hulle regsverteenwoordigers gevra het nie.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die president kan nie aan di\u00e9 eis gehoor gee nie,&#8221; het Mac Maharaj, woordvoerder vir die presidensie, in &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;President Zuma sal nie by die werk van die Marikana-kommissie of enige ander prosesse inmeng nie, insluitend die vervolging van diegene wat met die tragedie verbind word.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die mynwerkers se regsverteenwoordigers, Maluleke, Msimang en Vennote, het Vrydag volgens berigte &#8216;n brief aan die president gestuur waarin hy gevra word om die werkers teen 13:00 Sondag vry te laat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">City Press het berig &#8216;n aansoek kan selfs by die hooggeregshof ingedien word om Zuma te dwing om die werkers vry te laat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maharaj het ges\u00ea die president sal die onafhanklikheid van alle instellings respekteer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Insluitend [die instellings] in die regsfeer, wat hulle verantwoordelikhede moet kan nakom sonder vrees, begunstiging of inmenging,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die polisie het op 16 Augustus tydens &#8216;n betoging op &#8216;n heuwel naby Lonmin se Marikana-myn in die Noordwes op stakende mynwerkers geskiet. Altesaam 34 mynwerkers is in die botsing dood, en 78 gewond.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Groep van 270 mynwerkers is in hegtenis geneem en &#8216;n aanklag van openbare geweld is teen hulle aanhangig gemaak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het Donderdag aangekondig dat die werkers ook tereg sal staan op aanklagte van moord vir die dood van hulle kollegas.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/doctor2.ru\/object\/mezhdunarodnie-perevozki-top-cargo\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u0440\u0430\u0437\u0432\u043e\u0434<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Protesoptog sal volgende week gehou word ter onderskraging van die Marikana-mynwerkers, het die Marikana-solidariteitskomitee Saterdag ges\u00ea. &#8220;Die doel van die optog is ten eerste om die massamoord te veroordeel en om die onmiddellike vrylating van die werkers wat in hegtenis geneem is, te eis,&#8221; het Martin Jansen, die groep se woordvoerder, in &#8216;n verklaring &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13300\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Marikana-slagoffers ruk op teen onreg&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13300","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13300","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13300"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13300\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13300"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13300"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13300"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}