{"id":13298,"date":"2012-09-01T15:54:01","date_gmt":"2012-09-01T15:54:01","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13298"},"modified":"2012-09-01T15:54:01","modified_gmt":"2012-09-01T15:54:01","slug":"mag-die-burger-fabriseer-voetewassery-deur-dagbreekmanskoshuis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13298","title":{"rendered":"M&#038;G, Die Burger fabriseer &#8216;voetewassery&#8217; deur Dagbreekmanskoshuis"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\"caption\" title=\"Dagbreekkoshuis\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2012\/09\/dagbreekkoshuis.jpg\" \/>Die  Mail &amp; Guardian, asook die Kaapse Afrikanerhaatblad, Die Burger,  het \u2018n storie gefabriseer rondom die Dagbreekmanskoshuis aan  Stellenbosch wat \u201cvir apartheid om verskoning sou gevra het\u201d.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens  \u2018n inwoner wat op die Mail &amp; Guardian en Die Burger se  kommentaarafdelings geskryf het, is daar nooit \u2018n stemming daaroor gehou  nie en het die oudprimarius Pieter Nel so \u2018n verklaring aan die media  uitgereik sonder dat die inwoners in die saak geken is. Die  Dagbreek-inwoner skryf:<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cEk  is in Dagbreek en het nooit gestem oor hierdie saak nie. Dit is egter  ons oudprimarius wat nou oorgee, wat agter ons rug gegaan het en die  besluit self gemaak het. Hy het ons almal in die steek gelaat, nie om  jammer te s\u00ea nie maar oor die feit dat hy nie die korrekte riglyne  gevolg het om die res van die inwoners (400) eers in kennis te stel van  die saak nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is &#8216;n blatante leun om te s\u00ea Dagbreek vra om verskoning, dit is net nie waar nie, al was dit so deurgegee aan die pers.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Pieter  Nel en drie ander inwoners van die koshuis het aan die Mail &amp;  Guardian verklaar dat hulle \u201cdeur die optrede van die vorige  veiligheidsminister, Adriaan Vlok, ge\u00efnspireer is nadat hulle hom  verlede week ontmoet het toe hy \u2018n toespraak rondom sy verskoning oor sy  apartheidsrol &nbsp;gelewer het\u201d.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vlok  het \u2018n landwye opskudding veroorsaak toe hy enkele jare gelede die  voete van eerwaarde Frank Chikane, \u2018n radikale swart teoloog, gaan was  het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dr.  Roodt van PRAAG, wat vanoggend kritiese kommentaar op die beweerde  \u201cvoetewassery\u201d by Dagbreekkoshuis gelewer het, meen dat \u201cindien dit die  geval is dat die Mail &amp; Guardian en Die Burger op loop gegaan het  oor die studente se \u2018apartheidsverskoning\u2019 verteenwoordig dit \u2018n  blatante ootreding van die Perskode en behoort die huidige huiskomitee  van Dagbreek \u2018n klag by die Persombudsman te l\u00ea.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">PRAAG  is reeds deur studente genader wat ontsteld is oor die jongste  voorbeeld van vernederende politieke eise wat aan jongmense gestel word.  Die aksiegroep is van plan om met studente en jongmense hieroor in  gesprek te tree en hulle te oortuig om nie aan enige voetewassery in die  Vlok-styl of sogenaamde verskonings vir apartheid betrokke te raak nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie  Orwelliaanse heerskappy van die Leuen moet in Suid-Afrika uitgedaag  word,\u201d het dr. Dan Roodt ges\u00ea. \u201cSowel die koloniale mynmaatskappye in  die land as linkse terroriste wat die moorddadige bewinde van Kuba,  Oos-Duitsland en die voormalige U.S.S.R. gesteun het, het veel meer om  oor verskoning te vra as Afrikaners of selfs die gemiddelde NP-kieser  uit die verlede. Ons jongmense is ingelyks vandag die slagoffers van die  rassisme en haat van die Nazi-agtige ANC-bewind. Van Die Burger verwag  \u2018n mens niks anders as leuens en propaganda nie, maar dis  betreurenswaardig dat die Mail &amp; Guardian hom aan so \u2018n berig kan  skuldig maak.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Roodt  het \u2018n beroep op Afrikaanse studente gedoen om \u201cweerstand teen  propaganda en sielkundige aanvalle op die Afrikanerminderheid te bied\u201d.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/datakam.com.ua\/object\/filchakov-aleksandr\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Mail &amp; Guardian, asook die Kaapse Afrikanerhaatblad, Die Burger, het \u2018n storie gefabriseer rondom die Dagbreekmanskoshuis aan Stellenbosch wat \u201cvir apartheid om verskoning sou gevra het\u201d. Volgens \u2018n inwoner wat op die Mail &amp; Guardian en Die Burger se kommentaarafdelings geskryf het, is daar nooit \u2018n stemming daaroor gehou nie en het die oudprimarius &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13298\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;M&#038;G, Die Burger fabriseer &#8216;voetewassery&#8217; deur Dagbreekmanskoshuis&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":13297,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-13298","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13298","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13298"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13298\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/13297"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13298"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13298"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13298"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}