{"id":13293,"date":"2012-08-31T06:10:19","date_gmt":"2012-08-31T06:10:19","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13293"},"modified":"2012-08-31T06:10:19","modified_gmt":"2012-08-31T06:10:19","slug":"malema-veroordeel-aanklag-teen-myners","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13293","title":{"rendered":"Malema veroordeel aanklag teen myners"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Julius Malema, geskorste leier van die ANC-jeugliga, het Donderdag ges\u00ea om die 270 mynwerkers van moord aan te kla is waansin.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die polisiebeamptes wat die mense doodgeskiet het is nie in aanhouding nie, nie eens een van hulle nie. Dit is waansin,&#8221; het hy aan betogers by die Ga-Rankuwa- landdroshof, buite Pretoria, ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die hele w\u00eareld het gesien hoe die polisiebeamptes die mense doodgeskiet het. Ons het die prokureurs [wat die 270 mans verteenwoordig] gevra om dit te oorweeg om &#8216;n dringende aansoek by die hof in te dien.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema het tydens die borgaansoek van die groep mynwerkers gepraat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea re\u00eblings is getref dat die groep by die Pretoria Sentraal-gevangenis en die Mogwase-gevangenis, in die Noordwes, aangehou word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die groep sal nie met ander gevangenes wat reeds vonnisse uitdien geplaas word nie. Hul families sal toegelaat word om hulle te besoek,&#8221; het Malema ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Intussen is die borgtogaansoek van die 270 mans Donderdag in die Ga-Rankuwa- landdroshof uitgestel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Landdros Esau Bodigelo het ges\u00ea die beskikbare inligting was nie voldoende om met hul borgaansoeke te begin nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Bodigelo het die staat se versoek om uitstel goedgekeur en ges\u00ea dit is in die belang van die gereg dat die staat die geleentheid kry om beter voor te berei.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die beskuldigdes sal dus vir &#8216;n verdere sewe dae in aanhouding bly.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die saak is tot volgende week uitgestel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die mynwerkers se prokureur, Lesego Mmusi, het vroe\u00ebr gevra dat al die mans vrygelaat moet word omdat sommige van hulle medikasie vir tuberkulose en MIV\/vigs benodig.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/06\/18\/180080.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0438\u0433\u043e\u0440\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Julius Malema, geskorste leier van die ANC-jeugliga, het Donderdag ges\u00ea om die 270 mynwerkers van moord aan te kla is waansin. &#8220;Die polisiebeamptes wat die mense doodgeskiet het is nie in aanhouding nie, nie eens een van hulle nie. Dit is waansin,&#8221; het hy aan betogers by die Ga-Rankuwa- landdroshof, buite Pretoria, ges\u00ea. &#8220;Die hele &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13293\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Malema veroordeel aanklag teen myners&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13293","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13293","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13293"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13293\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13293"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13293"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13293"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}