{"id":13286,"date":"2012-08-29T15:11:05","date_gmt":"2012-08-29T15:11:05","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13286"},"modified":"2012-08-29T15:11:05","modified_gmt":"2012-08-29T15:11:05","slug":"iran-vra-verbod-op-kernwapens","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13286","title":{"rendered":"Iran vra verbod op kernwapens"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Iran tree tans as gasheer op vir die spitsberaad van die Beweging van Onverbonde Lande (BOL). Hulle het Sondag &#8216;n klap in die rigting van die VN-Veiligheidsraad gemik met &#8216;n oproep aan die w\u00eareld om van kernwapens ontslae te raak.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Iran wil die weeklange byeenkoms gebruik as &#8216;n vertoonvenster van sy globale bande en is &#8216;n poging om die Weste en sy bondgenote se negatiewe siening van die land te beperk. Onder diegene wat die geleentheid sal bywoon tel die VN se sekretaris-generaal Ban Ki-moon en die premier van Indi\u00eb, Manmohan Singh, wie se land &#8216;n belangrike oliekli\u00ebnt van Teheran is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Iran sukkel met Westerse sanksies agv sy kernprogram wat hy s\u00ea vir kragopwekking aangewend sal word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die 120 lede van die Beweging van Onverbonde Lande, &#8216;n oorblyfsel uit die Koue Oorlog, word deur Iran en ander as &#8216;n alternatiewe forum vir die huidige w\u00eareldsamesprekings beskou. Iran s\u00ea dat hulle gesprekke voorsien vir &#8216;n vredesplan om Siri\u00eb se burgeroorlog te be\u00ebindig, maar geen rebellegroepe sal dit bywoon nie as gevolg van Teheran se noue bande met die Siriese president Bashar Assad se regime.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Iran se minister van buitelandse sake, Ali Akbar Salehi, het die byeenkoms geopen deur die verbintenis tot &#8216;n vorige doel van die onverbonde groep, te herhaal: Om die w\u00eareld se kernarsenalen binne 13 jaar af te bou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons glo dat die doelwit vir die uiteindelike afbou van kernwapens 2025 is, wat deur BOL voorgestel is, en dit sal slegs bereik word indien ons beslissend optree,&#8221; het hy ges\u00ea aan afgevaardigdes.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Salehi het Israel gekritiseer omdat hulle buite die VN se kernsperverdrag vir die verspreiding van kerntegnologie verantwoordelik is. Israel weier om die volle omvang van sy milit\u00eare vermo\u00ebns te verklaar, maar dit word wyd geglo dat hulle &#8216;n indrukwekkende kernarsenaal besit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Selfs voor die eerste sessie het &#8216;n dispuut opgevlam oor Palestynse gesante. Die Palestynse president Mahmoud Abbas het gewaarsku dat hy nie sal opdaag indien sy mededinger van Hamas ook deelneem nie.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/glavnoe.ua\/news\/n214753\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Iran tree tans as gasheer op vir die spitsberaad van die Beweging van Onverbonde Lande (BOL). Hulle het Sondag &#8216;n klap in die rigting van die VN-Veiligheidsraad gemik met &#8216;n oproep aan die w\u00eareld om van kernwapens ontslae te raak. Iran wil die weeklange byeenkoms gebruik as &#8216;n vertoonvenster van sy globale bande en is &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13286\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Iran vra verbod op kernwapens&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-13286","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13286","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13286"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13286\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13286"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13286"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13286"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}