{"id":13280,"date":"2012-08-29T05:38:16","date_gmt":"2012-08-29T05:38:16","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13280"},"modified":"2012-08-29T05:38:16","modified_gmt":"2012-08-29T05:38:16","slug":"voortvarende-imperialiste","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13280","title":{"rendered":"Voortvarende imperialiste"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">In &#8216;n verklaring wat vrygestel is deur sy woordvoerder, Roger Friedman Dinsdag, s\u00ea emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu dat Tony Blair se besluit ter ondersteuning van die Verenigde State se milit\u00eare inval van Irak, op die basis van onbewese bewerings van die bestaan \u200b\u200bin Irak van wapens van massa vernietiging, &#8220;moreel onverdedigbaar&#8221; is.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die Discovery Invest Leadership Summit het leierskap as die tema. Moraliteit en leierskap is onvervreembaar. In hierdie konteks, sou dit onvanpas en onhoudbaar vir die Aartsbiskop wees om &#8216;n platform te deel met die heer Blair.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">As Tutu maar die morele kompas gehad het om plaasmoorde en etniese suiwering in Suider-Afrika te veroordeel met dieselfde ywer. Daar is duisende dooie Ndebeles en Afrikaners wat &#8216;n sondige onreg verduur weens sy volgehoue stilte.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Lesers moet egter nie hul asem ophou dat die Anglikaanse kerk ooit hul gewelddadige aanslag teen Afrikaners en die orde in Suid-Afrika sal veroordeel nie. Die kerk het aktief wapens in die land ingesmokkel en terreur befonds.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daarvan was Tutu natuurlik die instrument en &#8220;die ure op sy knie\u00eb wat hy voor die oorweging van sy mees onlangse besluit deurgebring het&#8221;, het hom skynbaar nog nie tot beter insigte gedwing nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is eintlik heel plesierig om te sien hoe die Britte hul ou handlanger nie wil verveem nie en &#8216;n eierdansie uitgevoer het om sy nuutste optrede te verduidelik.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Blair se kantoor in Londen was vinnig om te reageer op Tutu se onttrekking. Volgens Blair se woordvoerder, was Irak nog altyd &#8216;n &#8220;verdelende kwessie&#8221; tussen Blair en Tutu. Maar die woordvoerder het die meningsverskil baie hard probeer onderspeel en dit as &#8216;n &#8220;deel van &#8216;n gesonde demokrasie&#8221; aan Reuters beskryf. &#8220;Hierdie besluite is nooit maklik nie, moreel of polities.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Mens wonder of die konsentrasiekampe en sterwende kinders, die aanhitising en ondersteuning van die gewapende stryd teen Afrikaners ooit moeilik was vir ons Britse meesters. By hulle algehele gebrek aan berou, wil dit nie so lyk nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Tutu is &#8216;n man van God, &#8216;n man van vrede en &#8216;n man van geregtigheid,&#8221; s\u00ea Muhammed Vawda, Sekretaris van die Vereniging vir die beskerming van ons Grondwet. Dinsdagaand het die organisasie ook aan die lig gebring dat hulle &#8216;n saaknommer gekry het vir die klag teen Blair wat by die NVG ingedien is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vawda het Suid-Afrika se &#8220;lofwaardige stappe&#8221; om sy verpligtinge tov die Statuut van Rome te gehoorsaam, verwelkom. Hy het voortgegaan om te spot met Mbeki oor sy gereelde besoeke aan Blair in Londen.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Mbeki, wat 21 Downing Street (sic) gereeld besoek en veronderstel is om nog steeds &#8216;n AU (Afrika-Unie) man te wees, en nie die Suid-Afrikaanse en internasionale verpligtinge verbonde aan die VN en die ISH (Internasionale Strafhof) begryp nie. [&#8230;] Waar moet Mbeki se lojaliteite l\u00ea, in sy pyp wat Engelse tabak brand of in sy &#8216;roots&#8217; waarvandaan Afrika-tabak kom?&#8221; het Vawda gevra.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die vraag is, hoekom het Mbeki as &#8216;n Afrikanis met &#8216;n wetsagtergrond ons land agteruit laat gaan in die o\u00eb van die w\u00eareld en die VN in terme van hierdie vereistes?&#8221; aldus Vawda.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Die Suid-Afrikaanse veldtog teen Blair het ongetwyfeld meer globale geloofwaardigheid aan die anti-koloniale en anti-imperialistiese stuwing verleen.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tutu se onttrekking, al is dit weer uit suiwer opportunisme, kan &#8216;n kritieke oomblik in die opbou van druk op Britanje w\u00eareldwyd wees om aandag te vestig dat die oproep vir Blair se vervolging weens oorlogsmisdade nie gaan verdwyn nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is &#8216;n prys wat voortvarende imperialiste en hul handlangers uiteindelik sal moet betaal.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/62776-interesnye-fakty-o-yurii-danilchenko.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In &#8216;n verklaring wat vrygestel is deur sy woordvoerder, Roger Friedman Dinsdag, s\u00ea emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu dat Tony Blair se besluit ter ondersteuning van die Verenigde State se milit\u00eare inval van Irak, op die basis van onbewese bewerings van die bestaan \u200b\u200bin Irak van wapens van massa vernietiging, &#8220;moreel onverdedigbaar&#8221; is. &#8220;Die Discovery Invest Leadership &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13280\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Voortvarende imperialiste&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[],"class_list":["post-13280","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13280","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13280"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13280\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13280"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13280"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13280"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}