{"id":13269,"date":"2012-08-28T06:02:21","date_gmt":"2012-08-28T06:02:21","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13269"},"modified":"2012-08-28T06:02:21","modified_gmt":"2012-08-28T06:02:21","slug":"jeugliga-wil-armes-in-kaapstad-se-spogbuurte-huisves","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13269","title":{"rendered":"Jeugliga wil armes in Kaapstad se spogbuurte huisves"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die ANC-jeugliga eis dat grond wat aan privaat individue en maatskappye behoort, beskikbaar gestel word om huise vir armes in die Wes-Kaap te bou.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is een van nege eise wat vervat is in &#8216;n versoekskrif wat Maandag tydens &#8216;n optog aan die Wes-Kaapse regering oorhandig is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Daar is witmense wat nie eens in Suid-Afrika woon nie. Hulle woon oorsee en besit steeds grond in ons land. Sonder grond kan ons nie veg vir die ekonomie wat ons wil h\u00ea nie,&#8221; het Khaya Yozi, leier van die jeugliga in die Dullah Omar-streek, ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Yozi het ges\u00ea grond in Constantia en die Rondebosch Common kan aan die armes in die provinsie gegee word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Meer as 1 000 betogers het buite die Wes-Kaapse wetgewer byeengekom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle het ge\u00ebis dat Helen Zille, premier van die Wes-Kaap, die versoekskrif met eise van dienslewering aanvaar en het geweier om die dokument aan Ivan Meyer, LUR vir sport en ontspanning, te oorhandig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die groep het later die LUR vir ekonomiese ontwikkelling, Alan Winde, toegelaat om die versoekskrif te onderteken, maar was woedend omdat Zille dit nie self aanvaar het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zille het verlede week ges\u00ea sy sal slegs die versoekskrif aanvaar indien die ANCJL sy dreigement om die stad onregeerbaar te maak, terugtrek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Magdalene Moonsamy, woordvoerder van die ANCJL, het egter Maandag ges\u00ea dit sal nooit gebeur nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons sal nooit vir Zille om verskoning vra nie. Die dae van apartheid is verby. Hulle wil ons aankla, maar ons sal Helen Zille van volksmoord in die Wes-Kaap aankla.&#8221;<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/07\/21\/182571.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANC-jeugliga eis dat grond wat aan privaat individue en maatskappye behoort, beskikbaar gestel word om huise vir armes in die Wes-Kaap te bou. Dit is een van nege eise wat vervat is in &#8216;n versoekskrif wat Maandag tydens &#8216;n optog aan die Wes-Kaapse regering oorhandig is. &#8220;Daar is witmense wat nie eens in Suid-Afrika &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13269\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Jeugliga wil armes in Kaapstad se spogbuurte huisves&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13269","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13269","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13269"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13269\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13269"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13269"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13269"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}