{"id":13253,"date":"2012-08-26T07:45:17","date_gmt":"2012-08-26T07:45:17","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13253"},"modified":"2012-08-26T07:45:17","modified_gmt":"2012-08-26T07:45:17","slug":"duitse-pussy-riot-kan-drie-jaar-kry","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13253","title":{"rendered":"Duitse Pussy Riot kan drie jaar kry"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Drie jaar in die gevangenis is &#8216;n vooruitsig vir &#8216;n paar Duitse volgelinge van Russiese punkgroep Pussy Riot. Die Katolieke Kerk het aanklagte teen Keulenkatedraal se indringers gebring, wat nou langer tronkstraf as hul heldinne in Rusland in die gesig staar.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die drie betogers is aangekla van die versteuring van &#8216;n diens wat volgens die Duitse reg, tot drie jaar in die tronk kan beteken.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die reg om te betoog kan nie gestel word bo die reg op vryheid van godsdiens en die godsdienstige gevoelens van die gemeente nie,&#8221; het die katedraal se dekaan aan die <em>Frankfurter Rundschau<\/em>-koerant ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Drie Russiese vroue van Pussy Riot het &#8216;n twee-jaar tronkstraf vir vandalisme gekry oor hul omstrede optrede in Rusland se sentrale Ortodokse katedraal van Jesus Christus, die Verlosser.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die vrede van die Keulenkatedraal is versteur &#8211; ons kan nie en sal dit nie aanvaar nie,&#8221; het Robert Kleine aan die koerant ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Op 20 Augustus, het drie Duitsers &#8211; twee mans, tussen die ouderdomme van 23 en 25, en &#8216;n 20-jaar-oue vrou &#8211; die katedraaldiens in die stad van Keulen met &#8216;n optrede ontwrig soortgelyk aan die een wat deur Pussy Riot opgevoer is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle was geklee soos Pussy Riot, met gekleurde klapmusse oor hul koppe.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die groep het slagspreuke geskree, pamflette versprei en gesing onder die banier &#8220;Bevry Pussy Roit en alle gevangenes&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vertoning het minder as &#8216;n minuut geduur voordat katedraalbewaarders hulle na buite gesleep het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Die Amerikaanse ster, Madonna, het vroe\u00ebr die Russiese punkgroep se optrede <a href=\"http:\/\/www.guardian.co.uk\/music\/2012\/aug\/20\/madonna-pussy-riot-verdict\">verdedig<\/a>. In haar vete met die Russiese owerhede &#8211; sy is in St Petersburg vir $10,5 miljoen gedagvaar vir haar onwettige aanhitsing &#8211; blyk Madonna onge\u00ebrg te wees.<\/p>\n<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Sy het tydens <a href=\"nuus-magazine-402\/internasionale-nuus-magazine-399\/12050-toeskouers-boe-slet-madonna.html\">haar konserte in Frankryk<\/a> ook geskree: &#8220;Bevry Pussy Riot!&#8221; En uitgevaar teen &#8220;onverdraagsaamheid&#8221; en diegene wat nie &#8220;ware&#8221; menslike waardigheid respekteer nie. &#8220;Vryheid en nie net vir Pussy Riot nie,&#8221; het sy ges\u00ea, volgens AFP, en bygevoeg: &#8220;Elke mens verdien om gelyk behandel te word.&#8221;<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/otz.malibuclub.info\/object\/profil-rukovoditelya-xarkovskoj-prokuraturi-filchakova-aleksandra\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Drie jaar in die gevangenis is &#8216;n vooruitsig vir &#8216;n paar Duitse volgelinge van Russiese punkgroep Pussy Riot. Die Katolieke Kerk het aanklagte teen Keulenkatedraal se indringers gebring, wat nou langer tronkstraf as hul heldinne in Rusland in die gesig staar. Die drie betogers is aangekla van die versteuring van &#8216;n diens wat volgens die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13253\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Duitse Pussy Riot kan drie jaar kry&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-13253","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13253","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13253"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13253\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13253"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13253"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13253"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}