{"id":13249,"date":"2012-08-24T06:08:33","date_gmt":"2012-08-24T06:08:33","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13249"},"modified":"2012-08-24T06:08:33","modified_gmt":"2012-08-24T06:08:33","slug":"foltering-is-nie-n-misdaad-in-sa-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13249","title":{"rendered":"Foltering is nie &#8216;n misdaad in SA nie"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Hoewel foltering wydverspreid oor Afrika voorkom, beskou slegs agt van die 54 lande op die vasteland dit as &#8216;n kriminele oortreding.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is volgens die voorsitter van die Afrika-Unie se Afrika-kommissie vir Mense- en volkeregte, Catherine Dupe Atoki. Sy het gepraat by &#8216;n Johannesburgse perskonferensie Donderdag waar sy ges\u00ea het daar was &#8216;n gebrek aan politieke wil in Afrika om die probleem aan te pak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika, het sy ges\u00ea, is geen uitsondering nie, want dit lys nie foltering as &#8216;n kriminele oortreding nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Veertien jaar gelede, het Suid-Afrika die VN Konvensie teen Foltering bekragtig, en belowe om dit te kriminaliseer. Dit het nie gebeur nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Monica Bandeira, van die Sentrum vir die Studie van Geweld en Versoening, het ges\u00ea dat dit &#8220;moeilik is om uit te werk wat die voorkoms [van foltering] is want dit is nie &#8216;n misdaad op sy eie nie&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het ges\u00ea dat, omdat foltering beskou kan word as aanranding of die doel om ernstig te beseer, was dit moeilik om die voorkoms daarvan te bepaal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die SA Menseregtekommissie se voorsitter, Lawrence Mushwana, het ges\u00ea hoewel foltering deur die polisie wydverspreid voorkom, is daar hoop met die Wet op die Voorkoming en Bestryding van Foltering van Persone tans voor die parlement.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Indien die wetsontwerp aanvaar word, sal dit foltering &#8216;n misdaad maak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Jy moet in staat wees om &#8216;n probleem op te noem, want as jy dit &#8216;n probleem kan noem, is jy in staat om dit aan te pak,&#8221; s\u00ea die Universiteit van die Wes-Kaap se navorser Clare Ballard.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Departement van Justisie se woordvoerder Mthunzi Mhaga het ges\u00ea &#8220;hoewel foltering nie &#8216;n kriminele oortreding is nie, kan dit nie ongestraf bly nie&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea die Handves van Menseregte verbied foltering.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Openbare verhore oor die wetsontwerp sal gehou word op 4 September.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/10.07.2017\/dostizheniya_harkova_priznayut_i_vysoko_otsenivayut_v_evrope\">\u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hoewel foltering wydverspreid oor Afrika voorkom, beskou slegs agt van die 54 lande op die vasteland dit as &#8216;n kriminele oortreding. Dit is volgens die voorsitter van die Afrika-Unie se Afrika-kommissie vir Mense- en volkeregte, Catherine Dupe Atoki. Sy het gepraat by &#8216;n Johannesburgse perskonferensie Donderdag waar sy ges\u00ea het daar was &#8216;n gebrek aan &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13249\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Foltering is nie &#8216;n misdaad in SA nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13249","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13249","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13249"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13249\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13249"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13249"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13249"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}