{"id":13246,"date":"2012-08-23T11:58:15","date_gmt":"2012-08-23T11:58:15","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13246"},"modified":"2012-08-23T11:58:15","modified_gmt":"2012-08-23T11:58:15","slug":"sal-prins-harry-met-n-swarte-trou","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13246","title":{"rendered":"Sal prins Harry met &#8216;n swarte trou?"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Onge\u00ebrg oor sy opmerking dat Brittanje &#8216;n kulturele verskuiwing ondergaan het en die blankes &#8220;swart geword het&#8221;, is dr David Starkey nie bang om die sensitiewe gebied van rasseverhoudinge te betree nie.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die beroemde Britse televisiehistorikus het die herdenking van die Hertog en Hertogin van Cambridge se troue as &#8216;n geleentheid gesien om te bevraagteken of &#8216;n lid van die koninklike familie ooit met iemand wat swart of &#8216;n Indi\u00ebr is, sal trou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy s\u00ea ook &#8216;n prins wat homoseksueel is, is nie moreel verplig om &#8220;uit&#8221; [die kas] te kom nie. &#8220;Nee, tensy jy hierdie idee van &#8216;n verteenwoordigende koninklike familie wil argumenteer: Soos om te s\u00ea daar&#8217;s &#8216;n opname wat s\u00ea dat X persent van die bevolking is gay, so jy is die gay. X persent van die bevolking is Indi\u00ebrs. Reg, jy gaan en kry die meisie in die sari. Dan stuur hulle &#8216;n bevel uit: Harry, kry &#8216;n swarte!&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Prins Harry is tydens sy mees onlangse vakansie in die geselskap van &#8216;n bruin meisie opgemerk, maar die paleis het alle foto&#8217;s van hom en die onbekende vrou van webwerwe laat verwyder.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dr. Starkey, wat homoseksueel is, het meer as 700 klagtes teen sy kommentaar op <em>Newsnight <\/em>oor ras en die onluste in Londen en ander stede in Augustus verlede jaar gekry. Sy kommentaar op die BBC2-program is egter later deur die uitsaai-waghond, Ofcom toegelaat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle het ges\u00ea sy kommentaar het deel gevorm van &#8216;n &#8220;ernstige en gepaste bespreking&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die historikus verwerp die kritiek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Niks wat ek op die lug ges\u00ea het kon beskou word as rassisties nie, maar daar is hierdie histerie oor ras. Ons het hierdie situasie waarin ons nie kan praat oor dit rasioneel of sinvol is nie. Ek is outyds dat ek toevallig glo in vryheid van spraak.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ed Miliband, leier van die Arbeiders, het ges\u00ea dit is &#8220;verregaande dat iemand in die 21ste eeu die soort kommentaar kan maak&#8221;. Op Twitter, die sosiale netwerk-webwerf, het die bekende aanbieder Piers Morgan en Louise Mensch LP, ges\u00ea die historikus is &#8216;n rassis.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Jy ken jouself deur jou vyande, en ek is baie gelukkig met myne,&#8221; het dr Starkey ges\u00ea. &#8220;Is dit nie wonderlik nie? Ek is aangeval deur Piers Moroon, Louise Mensch en Ed Duisendpoot.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Lin Sampson, die bekende Suid-Afrikaanse joernalis, het intussen <a href=\"http:\/\/praag.org\/?p=1160\">geantwoord <\/a>op die versugtinge van &#8216;n swart glanspersoonlikheid, Khanyi Mbau, wat graag in die koninklike familie wil introu.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/politics\/3876186\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Onge\u00ebrg oor sy opmerking dat Brittanje &#8216;n kulturele verskuiwing ondergaan het en die blankes &#8220;swart geword het&#8221;, is dr David Starkey nie bang om die sensitiewe gebied van rasseverhoudinge te betree nie. Die beroemde Britse televisiehistorikus het die herdenking van die Hertog en Hertogin van Cambridge se troue as &#8216;n geleentheid gesien om te bevraagteken &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13246\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Sal prins Harry met &#8216;n swarte trou?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-13246","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13246","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13246"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13246\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13246"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13246"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13246"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}