{"id":13242,"date":"2012-08-23T05:48:51","date_gmt":"2012-08-23T05:48:51","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13242"},"modified":"2012-08-23T05:48:51","modified_gmt":"2012-08-23T05:48:51","slug":"sa-stil-oor-al-kaida-ontvoering","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13242","title":{"rendered":"SA stil oor Al Kaida-ontvoering"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die Suid-Afrikaanse regering wil nie kommentaar lewer op &#8216;n desperate pleidooi vir hulp deur &#8216;n Suid-Afrikaner wat in Noord-Afrika deur Al Kaida ontvoer is nie.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Stephen Malcolm, wat dubbele Suid-Afrikaanse en Britse burgerskap hou, se pleidooi is uitgesaai op Al Jazeera.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het gepleit vir die regering se betrokkenheid in sy vrylating.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die Suid-Afrikaanse regering, saam met sy Britse eweknie, sal nie kommentaar lewer op hierdie saak nie,&#8221; het Clayson Monyela, woordvoerder vir die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, gister ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malcolm, is saam met &#8216;n Nederlandse burger Sjaak Rijke en Sweed Johan Gustafsson, in November gevang terwyl hulle in &#8216;n straat in Mali se hooftadstad Timboektoe afgestap het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Vierde persoon in die groep is vermoor toe hulle gyselaar geneem is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ontvoering het enkele weke voor die opstand teen Mali se regering plaasgevind.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ontleders s\u00ea Franse wapens word mbv die plaaslike inwoners in die noorde van die land na Mali gebring waar daar ryk olieneerslae is, vanaf die konflikgeteisterde Libi\u00eb.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ses Franse is ook glo gevang in die noorde van Mali deur Al Kaida.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">NAVO-magte het Libiese rebelle bewapen, befonds, en aan hulle opgeleiding verskaf en lugondersteuning voorsien in Libi\u00eb se oostelike Sirena\u00efka-streek. Veral Benghazi was glo op die voorgrond vir internasionale <a href=\"http:\/\/tarpley.net\/docs\/CTCForeignFighter.19.Dec07.pdf\">terroristewerwing<\/a>, wat per capita meer militante as selfs di\u00e9 van Saoedi-Arabi\u00eb voorsien het.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Onder die vaandel van die &#8220;Libiese Islamitiese Gevegsgroep&#8221; (LIGG), en deur die Amerikaanse <em>State Department<\/em>, die Britse <em>Home Office<\/em>, en die Verenigde Nasies se lys vir internasionale terroriste-organisasies as amptelike deel van Al Kaida verklaar in 2007, het die LIGG NAVO se milit\u00eare voor- en agterhoede op die grond verteenwoordig terwyl die Libiese lugaanval aan die gang was.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dieselfde bevelvoerders van LIGG het meer onlangs kontant, wapens, en vegters na Siri\u00eb &#8211; so vroeg as November 2011 &#8211; gestuur waar hulle aankoms op die Turks-Siriese grens by &#8216;n NAVO-veilige basis opgemerk is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Logistieke netwerke onder toesig van Westerse intelligensie tesame met hulp uit Katar en Saoedi-Arabi\u00eb, vorm tans die basis vir die rebelle-aanvalle teen die Siriese regering.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/06\/18\/180080.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0436\u0435\u043d\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Suid-Afrikaanse regering wil nie kommentaar lewer op &#8216;n desperate pleidooi vir hulp deur &#8216;n Suid-Afrikaner wat in Noord-Afrika deur Al Kaida ontvoer is nie. Stephen Malcolm, wat dubbele Suid-Afrikaanse en Britse burgerskap hou, se pleidooi is uitgesaai op Al Jazeera. Hy het gepleit vir die regering se betrokkenheid in sy vrylating. &#8220;Die Suid-Afrikaanse regering, [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-13242","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13242","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13242"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13242\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13242"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13242"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13242"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}