{"id":13237,"date":"2012-08-22T09:49:50","date_gmt":"2012-08-22T09:49:50","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13237"},"modified":"2012-08-22T09:49:50","modified_gmt":"2012-08-22T09:49:50","slug":"franse-swig-voor-amerikaanse-druk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13237","title":{"rendered":"Franse swig voor Amerikaanse druk"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">In Frankryk het die ekonomiese krisis verdiep met die vrystelling van &#8216;n interne memo van Frankryk se grootste motorvervaardiger, PSA Peugeot Citro\u00ebn, wat die sluiting van sy fabrieke in Aulnay-sous-Bois en Sevelnord en die afskaffing van meer as 8000 poste oorweeg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 donderslag het die Sosialistiese regering onkant getref en hulle het gereageer met le\u00eb gebare deur die die hoof uitvoerende beampte van PSA &#8220;in te roep&#8221;, en sy &#8220;bevoegdheid&#8221; te bevraagteken.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In werklikheid, is PSA Peugeot Citroen tans betrokke in &#8216;n strategiese alliansie met General Motors.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">President Francois Hollande het toegegee aan die druk uit die VSA, wat die ooreenkoms met GM aangebied het in ruil dat Frankryk sy verhouding met Iran staak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hollande het sonder huiwering ingestem. Voorheen, het die motormaatskappy &#8216;n 1\/4 van sy aktiwiteite in die Islamitiese Republiek bedryf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Albei kante het verkies om ander ekonomiese probleme te beklemtoon eerder as om te erken teenoor die openbare mening dat die eise van Washington gewen het. &#8216;n Kompromie met die Amerikaners sal nie goed afgaan by Hollande se linkse, nasionalistiese anti-Amerikaanse kiesers nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nog omstredenheid het uitgebreek oor skaliegasontginning in Frankryk. Franse grondgebied het die belangrikste gasreserwes in Europa na Pole. Nicolas Sarkozy het 64 eksplorasiepermitte uitgedeel voordat hy uitgestem is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Alhoewel Hollande, as &#8216;n kandidaat, belowe het om die rampspoedige gevolge van hidrouliese breking op die omgewing te ondersoek, het sy regering sedertdien teenstrydige uitsprake gemaak, terwyl hy eksplorasie ongehinderd laat voortgaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Franse pers het getrou herhaal dat die lae koste van natuurlike gas die mededinging van die Franse bedryf sal verbeter, en ekonomiese herstel met ekologiese belange aan hul lesers verkoop.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar moet in gedagte gehou word dat natuurlike gasontginning soos geformuleer in Cheney se energie-taakmag in 2000, ook deur die Obama-administrasie nagestreef word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Amerikaanse energie-taakmag se besluit is gerig om Rusland se natuurlike gasbronne vir Europa oorbodig te maak, wat onvermydelik Frankryk sou distansieer van Washington en nader aan Moskou sou bring, soos in Duitsland se geval.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Duitse regering, gekonfronteer met dieselfde dilemma, het nie geswig Amerikaanse druk nie. Sakeleiers het verkies om hul nywerhede te voorsien van Russiese gas.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/30\/190438.html\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In Frankryk het die ekonomiese krisis verdiep met die vrystelling van &#8216;n interne memo van Frankryk se grootste motorvervaardiger, PSA Peugeot Citro\u00ebn, wat die sluiting van sy fabrieke in Aulnay-sous-Bois en Sevelnord en die afskaffing van meer as 8000 poste oorweeg. Di\u00e9 donderslag het die Sosialistiese regering onkant getref en hulle het gereageer met le\u00eb &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13237\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Franse swig voor Amerikaanse druk&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-13237","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13237","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13237"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13237\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13237"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13237"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13237"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}