{"id":13227,"date":"2012-08-21T05:13:48","date_gmt":"2012-08-21T05:13:48","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13227"},"modified":"2012-08-21T05:13:48","modified_gmt":"2012-08-21T05:13:48","slug":"waar-was-zuma","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13227","title":{"rendered":"Waar was Zuma?"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Pres. Jacob Zuma moes self met die stakende werkers by Lonmin gepraat het toe hy die myn verlede week besoek het, het die IVP Maandag ges\u00ea.&nbsp;<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Mense het hul lewens hier verloor. Die president moes ten minste met hierdie werkers gepraat het en sy medelye persoonlik oorgedra het,&#8221; het Nhlanhla Msimango, woordvoerder van die Inkatha-Vryheidsparty, ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zuma het Vrydag die Marikana-myn in die Noordwes besoek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons weet hy het di\u00e9 in die hospitaal gaan besoek, maar ons dink dit sou baie meer waardeer geword het in die omgewing as hy met die werkers gaan praat het,&#8221; het Msimango ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die polisie het Donderdag 34 mense doodgeskiet en 78 ander beseer terwyl hulle probeer het om &#8216;n groep betogers op te breek wat op Wonderkop-heuwel saamgekom het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Inwoners van Marikana sal moordklagtes teen die polisiebeamptes wat die Lonmin-mynwerkers doodgeskiet het, bring, het Floyd Shivambu, voormalige woordvoerder van die ANC-jeugliga, Maandag ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy s\u00ea die organisasie Vriende van die Jeugliga sal betaal vir die regsverteenwoordiging van die 260 mynwerkers wat van openbare geweld aangekla is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die gemeenskap het vir ons &#8216;n duidelike mandaat gegee dat hierdie mense wat in hegtenis geneem is swak regsverteenwoordiging het,&#8221; het Shivambu ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die gemeenskap is ontstoke. Hulle is baie kwaad. Die mense is verskrik deur wat gebeur het.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die organisasie, inwoners en oorlewendes van Donderdag se gewelddadige betoging sal die saak by die Marikana-polisiestasie gaan oopmaak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die mense verstaan nie hoe die regering polisie ingestuur het om hulle te gaan doodmaak nie. Jy kan nie iemand doodmaak en dan nie aanspreeklik gehou word daarvoor nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die mense wat hierdie werkers doodgeskiet het, moet in hegtenis geneem word. Hulle moet in die hof bewys dat die moorde uit selfverdediging was. Dit moenie aanvaar word nie,&#8221; het Shivambu ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy kommentaar volg nadat die 260 mynwerkers Maandag in groepe van 40 in die Ga-Rankuwa-landdroshof verskyn het.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/aeextr.com.ua\/object\/biografiya-rukovoditelya-prokuraturi-xarkova-aleksandra-vasilevicha-filchakova\">\u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Pres. Jacob Zuma moes self met die stakende werkers by Lonmin gepraat het toe hy die myn verlede week besoek het, het die IVP Maandag ges\u00ea.&nbsp; &#8220;Mense het hul lewens hier verloor. Die president moes ten minste met hierdie werkers gepraat het en sy medelye persoonlik oorgedra het,&#8221; het Nhlanhla Msimango, woordvoerder van die Inkatha-Vryheidsparty, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13227\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Waar was Zuma?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13227","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13227","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13227"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13227\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13227"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13227"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13227"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}