{"id":13225,"date":"2012-08-20T15:16:59","date_gmt":"2012-08-20T15:16:59","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13225"},"modified":"2012-08-20T15:16:59","modified_gmt":"2012-08-20T15:16:59","slug":"et-het-my-met-miv-besmet","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13225","title":{"rendered":"&#8216;ET het my met MIV besmet&#8217;"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Chris Mahlangu, die veroordeelde moordenaar van Eugene Terre-Blanche, s\u00ea die voormalige AWB-leier het hom MIV-positief gelaat, het Independent Online Maandag berig.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy s\u00ea die regse leier het hom glo verkrag voor die moord in April 2010.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 beskuldgings is Maandag tydens Mahlangu se vonnisoplegging in die hooggeregshof-sitting in Ventersdorp gehoor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die kliniese sielkundige, Hein Swanepoel, het aan die hof ges\u00ea: &#8220;Mahlangu s\u00ea hy is MIV-positief en vermoed dat die oorledene hom besmet het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hy beweer hy is drie tot vier keer deur die oorledene besmet en hy het hom nie probeer weerstaan nie, aangesien die oorledene &#8216;n sterk man was.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Regter John Horn het die aanklagte van verkragting verwerp toe dit tydens die verhoor genoem is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mahlangu het aan die hof ges\u00ea hy het op die dag van die moord na Terre&#8217;Blanche se huis gegaan nadat hy gesien het sy tas is vermis. Hy het beplan om huis toe te gaan vir die Paasnaweek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Met sy aankoms by Terre&#8217;Blanche se huis het die regse leier hom na die kamer gelei en ges\u00ea hy het die tas geneem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mahlangu beweer hy is toe in die kamer verkrag. Hy het glo n\u00e1 die tyd probeer om daar weg te gaan, maar Terre&#8217;Blanche het hom glo met &#8216;n panga gedreig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die sielkundige Hein Swanepoel het aan die hof ges\u00ea: &#8220;Hy het ges\u00ea hy (Mahlangu) het toe &#8216;n ysterpaal op die grond sien l\u00ea. Hy het dit gegryp en die oorledene geslaan. Hy het ges\u00ea die oorledene het hom voorheen met sy vuiste en met &#8216;n sambok aangerand.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Toe Swanepoel vroe\u00ebr met Mahlangu se vrou gepraat het, het sy ges\u00ea haar man is vier keer verkrag terwyl &#8216;n vuurwapen op hom gerig was.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/63827-uspehi-harkovskoy-oblastnoy-prokuratury-i-zakonodatelnye-iniciativy-danilchenko.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u0430\u0442\u0443\u0440\u0430 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Chris Mahlangu, die veroordeelde moordenaar van Eugene Terre-Blanche, s\u00ea die voormalige AWB-leier het hom MIV-positief gelaat, het Independent Online Maandag berig. Hy s\u00ea die regse leier het hom glo verkrag voor die moord in April 2010. Di\u00e9 beskuldgings is Maandag tydens Mahlangu se vonnisoplegging in die hooggeregshof-sitting in Ventersdorp gehoor. Die kliniese sielkundige, Hein Swanepoel, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13225\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;ET het my met MIV besmet&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13225","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13225","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13225"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13225\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13225"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13225"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13225"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}