{"id":13200,"date":"2012-08-16T14:15:46","date_gmt":"2012-08-16T14:15:46","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13200"},"modified":"2012-08-16T14:15:46","modified_gmt":"2012-08-16T14:15:46","slug":"wat-was-die-kleur-van-die-sweetpakke-nou-weer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13200","title":{"rendered":"Wat was die kleur van die sweetpakke nou weer?"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">N\u00e1 Londen se 2012 Olimpiese Spele, moet &#8216;n mens <a href=\"http:\/\/www.beeld.com\/In-Diepte\/Nuus\/Ras-le-toe-nie-veldiep-20120816\">diegene<\/a> wat nog die belaglike term &#8220;nie-rassigheid&#8221; in alle erns gebruik, eintlik jammer kry.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Swart sukses in w\u00eareldsport soos die Spele gewys het, het daardie clich\u00e9 van &#8220;ons-is-almal-gelyk&#8221; weereens vernietig. Die pendulum het geswaai na suiwer determinisme van suiwer sosiologiese spekulasie. Sukses in sport word nou hoofsaaklik toegeskryf, byna uitsluitlik, aan rasbiologie. Om hard te werk, of kulturele faktore, is in die lig van wat ons weet oor genetika, net t\u00e9 simplisties om verskille te verduidelik.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die harde waarheid is dat ons nie &#8216;n patroon van menslike biodiversiteit kan miskyk nie. Oor die afgelope dekade, het die menslike genoom-navorsing van &#8216;n studie van menslike ooreenkomste beweeg na &#8216;n fokus op bevolkingsgebaseerde verskille.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">En nee, dis nie die &#8220;verregses&#8221; en &#8220;ekstremiste&#8221; van praag.co.za wat dit skryf nie. Dis vervat in artikels wat op <a href=\"http:\/\/www.aei.org\/article\/society-and-culture\/the-dna-olympics-jamaicans-win-sprinting-genetic-lottery-and-why-we-should-all-care\/\">AEI <\/a>en <a href=\"http:\/\/www.forbes.com\/sites\/jonentine\/2012\/08\/12\/the-dna-olympics-jamaicans-win-sprinting-genetic-lottery-and-why-we-should-all-care\/3\/\">Forbes <\/a>se webblaaie verskyn.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sodanige navorsing bied leidrade tot die oplossing van die raaisel van siektes, die Heilige Graal van genetika. Afrikaners ly aan &#8216;n sekere hartkwaal, Jode sukkel met &#8216;n genetiese geneigdheid tot Tay-Sachs, Suidoos-Asi\u00ebrs met &#8216;n ho\u00ebr neiging vir beta-talassemie en swartes wat vatbaar is vir kolorektale kanker en sekelsel siekte.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar dis &#8220;rassisties&#8221; om voor te stel dat Usain Bolt se Wes-Afrikaanse afkoms vir die mees kritiese deel van sy sukses verantwoordelik is? Die ontkenning wat Media24 en hulle knegte Anton van Niekerk, Leopoldt Scholtz, of die &#8220;w\u00eareldbekende&#8221; prof. <a href=\"w\u00eareldbekende prof. Nina Jablonski\">Nina Jablonski<\/a> (waarvan niemand nog gehoor het nie) oor rasaangeleenthede aan die dag l\u00ea, is egter verbysterend.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle het seker na hul TV-stelle gestaar en nie opgemerk dat Nesta Carter, Michael Frater, Yahan Blake en Usain Bolt almal dieselfde kleur sweetpakke dra nie. Die sweetpakke moes darem opgeval het, al het &#8220;nie-rassigheid&#8221; gesorg dat hulle nie die atlete se velkleur opmerk nie&#8230;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Verskille tussen atlete van die elite-kaliber is so klein,&#8221; s\u00ea Robert Malina, &#8216;n afgetrede <em>Michigan State University<\/em> antropoloog en voormalige redakteur van die <em>Journal of Human Genetics<\/em>,&#8221; dat as jy &#8216;n liggaamsbou of die vermo\u00eb van spiervesels ondersoek &#8230; is dit [rasbiologie] dalk baie, baie belangrik. Dis die verskil tussen die goue medalje en &#8216;n vierde plek. &#8220;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Trouens, die empiriese bewyse maak maalvleis van die mite dat kultuur &#8216;n atleet skep. Kyk na Kenia: Net 43 miljoen mense het meer as een derde van die room in middelafstandatelete. Wat kan hierdie verskynsel verduidelik? Dit is in hul kultuur, s\u00ea baie sosiale wetenskaplikes. Keniane oorheers omdat hulle ver heen en weer loop na die skool, byvoorbeeld.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is net dom,&#8221; s\u00ea die Keniaanse kampioen Wilson Kipketer laggend. Kipketer hou tans een van die vinnigste 800-meter tye. &#8220;Ek het reg langs die skool gebly.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Keniane en Oos-Afrikane is oor die algemeen kort en skraal met &#8216;n groot natuurlike longkapasiteit en &#8216;n oorwig van die regte soort spiere vir middelafstande.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die resultaat is &#8216;n perfekte biomeganiese pakket, maar &#8216;n ramp vir sporte soos naellope of sokker.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">En as prestasieverskille so duidelik in sport manifesteer, moet dit ongetwyfeld bre\u00ebr implikasies ook inhou.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pep.org.ua\/uk\/person\/23993\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>N\u00e1 Londen se 2012 Olimpiese Spele, moet &#8216;n mens diegene wat nog die belaglike term &#8220;nie-rassigheid&#8221; in alle erns gebruik, eintlik jammer kry. Swart sukses in w\u00eareldsport soos die Spele gewys het, het daardie clich\u00e9 van &#8220;ons-is-almal-gelyk&#8221; weereens vernietig. Die pendulum het geswaai na suiwer determinisme van suiwer sosiologiese spekulasie. Sukses in sport word nou &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13200\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Wat was die kleur van die sweetpakke nou weer?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[],"class_list":["post-13200","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13200","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13200"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13200\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13200"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13200"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13200"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}