{"id":13193,"date":"2012-08-16T11:09:36","date_gmt":"2012-08-16T11:09:36","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13193"},"modified":"2012-08-16T11:09:36","modified_gmt":"2012-08-16T11:09:36","slug":"vat-tut-studente-vas","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13193","title":{"rendered":"Vat TUT-studente vas!"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus in Pretoria doen &#8216;n beroep op die bestuur van die Tshwane Universiteit van Tegnologie (TUT) en die SAPD om oproerige studente vas te vat by die akademiese instelling.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit volg nadat oproerige studente gister die ingang na die TUT Pretoria-wes kampus met brandende motorbande versper het omrede hulle ontevrede is oor &#8216;n tekort aan geldelike steun vanaf TUT.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die leier van die VF Plus in Pretoria, Raadslid Philip Van Staden, het in reaksie op die gebeure ges\u00ea dat hierdie oproerigheid nie geduld mag word nie.  &#8220;Terwyl dit noodsaaklik is dat studente finansi\u00eble ondersteuning ontvang, is dit verkeerd vir studente om geweld en misdaad te gebruik om TUT te dwing om gehoor te gee aan kwessies.  Die afgelope 18 jaar het die regering &#8216;n voer-kultuur onder sy aanhangers geskep, terwyl die bemagtiging van hierdie mense, om selfstandig te wees, agterwe\u00eb gebly het&#8221;, s\u00ea Van Staden.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Van Staden is die gebeure by TUT &#8216;n bewys dat die voer-kultuur van die regering besig is om sy tol te eis. &#8220;Die persepsie dat geweld die Staat kan forseer om geldelike steun te bied, wys daarop dat hierdie mense nie sonder hulp van die Staat kan klaarkom nie en gewoond is daaraan dat die Staat sal help&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Van Staden het dit ook beklemtoon dat behoorlike wet en orde weer toegepas moet word en dat die land reeds in &#8216;n revolusion\u00eare staat verval het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Suid-Afrika brand en dit gebeur as wet en orde nie behoorlik toegepas word nie. Oproeriges moet behoorlik vasgevat word en daar moet opgehou word om hulle hul sin elke keer te gee.&#8221;<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/gordonua.com\/news\/war\/na-granice-pri-popytke-sbezhat-v-rossiyu-zaderzhali-harkovskuyu-minershu-55925.html\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die VF Plus in Pretoria doen &#8216;n beroep op die bestuur van die Tshwane Universiteit van Tegnologie (TUT) en die SAPD om oproerige studente vas te vat by die akademiese instelling. Dit volg nadat oproerige studente gister die ingang na die TUT Pretoria-wes kampus met brandende motorbande versper het omrede hulle ontevrede is oor &#8216;n &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13193\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vat TUT-studente vas!&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13193","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13193","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13193"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13193\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13193"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13193"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13193"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}