{"id":13165,"date":"2012-08-14T04:36:37","date_gmt":"2012-08-14T04:36:37","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13165"},"modified":"2012-08-14T04:36:37","modified_gmt":"2012-08-14T04:36:37","slug":"geweld-by-myn-eis-nog-lewens","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13165","title":{"rendered":"Geweld by myn eis nog lewens"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Twee polisiemanne wat gestuur is om &#8216;n gewelddadige protes te stabiliseer by Suid-Afrika se derde grootste platinummyn, is gister dood.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit bring die dodetal in die stryd tussen twee vakbonde by Lonmin se platinum-myn by Marikana in die Noordwes tot nege.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">RSG berig vyf mynwerkers, twee polisielede en twee veiligheidswagte is reeds in die geweld dood. &#8216;n Polisielid wat met &#8216;n spies gesteek is, is in &#8216;n kritieke toestand in die hospitaal opgeneem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die wanorde het Vrydag begin toe vier mynwerkers tydens &#8216;n betoging oor salarisse doodgeskiet is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Lede van die mynwerkersvakbond NUM en sy teenstande Amcu veg volgens berigte oor beheer op die myne in die gebied.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar was nog &#8216;n swaar polisieteenwoordigheid by al die myn se 12 skagte gister middag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sommige van die myn se werknemers dra koe\u00eblvaste baadjies.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Noordwes se polisiekommissaris luitenant-generaal Zukiswa Mbombo het oor die myn in &#8216;n helikopter gevlieg om &#8216;n gevoel te kry van hoe gewelddadig die protes was.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Polisiewoordvoerder, brigadier Lindela Mashego het die dood van die twee polisiemanne bevestig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Nog &#8216;n beampte is ernstig beseer en is na die hospitaal geneem. Ons probeer steeds om die feite agter die moorde vas te stel,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Alhoewel Mashego nie kon s\u00ea hoe die polisiemanne dood is nie, het <em>The Times<\/em> berig dat hulle met pangas doodgekap is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gisteroggend is &#8216;n mynwerknemer dood aangetref in &#8216;n parkeerarea. Hy is met skerp voorwerpe gekap.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Later is nog &#8216;n werker dood gevind op die oostelike kant van die myn. Hy was geklee in &#8216;n paar rubberstewels en &#8216;n werkpak. Hy het vyf skietwonde gehad.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sondag, het twee Lonmin veiligheidswagte na bewering doodgebrand in hul patrollievoertuig. Die aanval is geloods deur &#8216;n groep wat probeer het om Lonmin-fasiliteite aan te val.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Barnard Mokoena, Lonmin se uitvoerende vise-president vir menslike kapitaal en eksterne sake, het egter ges\u00ea die myn weet nie wat die geweld veroorsaak nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Totdat ek &#8216;n grief [of] memorandum ontvang, wil ek nie spekuleer nie. My enigste kommentaar is op die oomblik dat hierdie suiwer kriminele is want ons het nog nooit op hierdie manier met die vakbonde gehandel nie, en as dit &#8216;n werk-kwessie is, sou ek verwag dat enige van hulle aan ons &#8216;n memorandum oorhandig,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mokoena het ges\u00ea hy vermoed die geweld was deel van &#8216;n stryd tussen die twee unies.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea die myn het die geweld met albei vakbonde bespreek, maar beide het verantwoordelikheid ontken. Jeff Mphahlele, algemene sekretaris van Amcu het geweier om kommentaar te lewer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nasionale Unie van Mynwerkers se woordvoerder Lesiba Seshoka blameer die geweld op &#8216;n mededinger-unie en het &#8216;n beroep op die weermag gedoen om in te gryp.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/nahnews.org\/160337-kto-pomogaet-xarkovchanam-skryvatsya-ot-mobilizacii\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u0430\u0442\u0443\u0440\u0430 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Twee polisiemanne wat gestuur is om &#8216;n gewelddadige protes te stabiliseer by Suid-Afrika se derde grootste platinummyn, is gister dood. Dit bring die dodetal in die stryd tussen twee vakbonde by Lonmin se platinum-myn by Marikana in die Noordwes tot nege. RSG berig vyf mynwerkers, twee polisielede en twee veiligheidswagte is reeds in die geweld &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13165\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Geweld by myn eis nog lewens&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13165","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13165","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13165"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13165\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13165"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13165"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13165"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}