{"id":13161,"date":"2012-08-13T07:26:53","date_gmt":"2012-08-13T07:26:53","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13161"},"modified":"2012-08-13T07:26:53","modified_gmt":"2012-08-13T07:26:53","slug":"burgeroorlog-in-die-vsa-2016","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13161","title":{"rendered":"Burgeroorlog in die VSA 2016?"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Hoofberig in die <em>Washington Times<\/em> verlede week het bespiegel oor die heersende gesprek in professionele milit\u00eare kringe in die VSA en &#8216;n liberale nagmerrie: Rebellie. Onder die opskrif <em>The Civil War of 2016<\/em>, lui die scenario, sal <em>Tea Party<\/em>-ekstremiste beheer van &#8216;n dorp in Suid-Carolina oorneem en die le\u00ebr sal uiteindelik gestuur word om die rebellie te onderdruk.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hooggeleerdes by die weermag se Universiteit van Buitelandse Milit\u00eare en Kulturele Studies voorsien &#8220;volle spektrum bedrywighede in die tuisland as &#8216;n visie vir die toekoms.&#8221; Burgeroorlogkenners beaam dit. Di\u00e9 beplanning het opgeval, nadat &#8216;n wit skieter onlangs &#8216;n aantal nie-blankes by &#8216;n Sikh-tempel afgemaai het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die visie postuleer &#8216;n &#8220;ekstremistiese milisie gemotiveer deur die doelwitte van die <em>Tea Party<\/em>&#8221; wat die beheer van Darlington, SC, in 2016 oorneem, beset en die burgemeester onder huisarres plaas. Die rebelle beheer ook kontrolepunte op die <em>Interstate 95<\/em> en <em>Interstate 20<\/em> op soek na &#8220;onwettige immigrante&#8221;. Dit is &#8216;n strokiesverhaalagtige en onnodig uitdagende scenario, meen die koerant.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vroe\u00ebr hierdie jaar egter het kiesers in Arizona <a href=\"http:\/\/en.wikipedia.org\/wiki\/Arizona_SB_1070\">die nuus gehaal<\/a> nadat hulle opgeruk het teen onwettige immigrasie wat hulle meen deur die Obama-administrasie aangemoedig word. Dit was nog nie rebellie nie, maar uitdagend genoeg om beplanners blykbaar tot kommer te stem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die skrywers maak &#8216;n saak uit wettige vir milit\u00eare aksie teen Amerikaanse burgers deur die weermag se operasionele konsep vir 2016-2028 op die situasie toe te pas. &#8220;Amerikaners sal verwag van die weermag om so professioneel as wat hulle in die buiteland optree,&#8221; binnelands in te gryp. Die weermag, s\u00ea die outeurs, &#8220;kan nie die Amerikaanse nasie teleurstel nie, veral nie in so &#8216;n oomblik nie&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Blykbaar het niemand nog oorweeg dat die gebruik van so &#8216;n doeltreffende masjien se dodelike geweld teen hul eie mense, &#8216;n monumentale politieke teenreaksie sal skep en die regering se legitimiteit erg sal verweer nie. Die geweld sal waarskynlik teen wittes ingespan word, deur linksgesinde medeburgers.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Professor by die weermag se <em>Staff College<\/em> is onthef van sy pligte in Junie omdat hy &#8220;die dwaalleer dat die Verenigde State van Amerika by &#8216;n oorlog teen Islam betrokke is,&#8221; versprei het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Obama-administrasie het aangevoer dat die professor afgedank moes word, omdat hy was besig was om iets te doseer wat nie amptelike beleid is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is dus billik om te vra of die weermag in hul scenariobeplanning amptelike beleid ten opsigte van die gebruik van die Amerikaanse milit\u00eare mag teen Amerikaanse burgers goedpraat?<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blog.bnkomi.ru\/post-34799\/\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0425\u0430\u0440\u043a\u0456\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Hoofberig in die Washington Times verlede week het bespiegel oor die heersende gesprek in professionele milit\u00eare kringe in die VSA en &#8216;n liberale nagmerrie: Rebellie. Onder die opskrif The Civil War of 2016, lui die scenario, sal Tea Party-ekstremiste beheer van &#8216;n dorp in Suid-Carolina oorneem en die le\u00ebr sal uiteindelik gestuur word om &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13161\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Burgeroorlog in die VSA 2016?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[],"class_list":["post-13161","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13161","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13161"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13161\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13161"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13161"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13161"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}