{"id":13160,"date":"2012-08-13T05:30:47","date_gmt":"2012-08-13T05:30:47","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13160"},"modified":"2012-08-13T05:30:47","modified_gmt":"2012-08-13T05:30:47","slug":"derde-sa-duikboot-in-ongeluk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13160","title":{"rendered":"Derde SA-duikboot in ongeluk"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2012\/08\/matsane.jpg\" \/>Suid-Afrika se vloot se aanvalsduikbote, wat &#8216;n geraamde R8 miljard in die berugte wapentransaksie gekos het, is almal in die droogdok na die enigste operasionele vaartuig in die seebodem vasgevaar het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die <em>SAS Queen Modjadji<\/em>, vernoem na Suid-Afrika se re\u00ebnkoningin in Limpopo, het die oseaanbodem getref gedurende opleidingsoefeninge verlede week tussen Port Elizabeth en Durban.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ongeluk kom drie maande na die Koningin Modjadji &#8216;n nuwe bevelvoerder, <a href=\"http:\/\/www.defenceweb.co.za\/index.php?option=com_content&amp;view=article&amp;id=25232:first-black-officer-takes-command-of-sa-submarine&amp;catid=51:Sea&amp;Itemid=106\">Kommandeur Handsome Thamsanqa Matsane<\/a>, verwelkom het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Sunday Times het foto&#8217;s van die Duitse duikboot wat herstelwerk in Simonstad ondergaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gister het die SA Vloot erken die vaartuig is beskadig tydens &#8216;n &#8220;opleidingsoefening&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit beteken dat al drie duikbote wat bedoel is om die oseane om die kus te polisieer, tans herstelwerk en onderhoud ondergaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die <em>SAS Manthatisi<\/em>, die eerste van die land se duikbote in die multimiljard-wapentransaksie, l\u00ea sedert 2007 in die droogdok na &#8216;n reeks ongelukke, insluitende die kraak van &#8216;n kaai en die skade aan die stuurmeganisme.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Kragkabel wat verkeerd ingeprop is in die kragtoevoerstelsel, het die skade veroorsaak. Die vaartuig se propulsiebatterye, wat R35 miljoen gekos het, moes vervang word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die <em>SAS Charlotte Maxeke<\/em> is ook besig met &#8216;n &#8220;roetine-instandhouding&#8221;, volgens die direkteur van maritieme strategie Admiraal Bernard Teuteberg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Span is intussen aangestel om ondersoek in te stel na wat gebeur het met die Koningin Modjadji.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die duikboot was die enigste een van die land se drie duikbote op see wat nog kon funksioneer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Teuteberg het ges\u00ea: &#8220;Ons moet &#8216;n raad van ondersoek instel om te kyk na al die prosedures om te sien of daar iets is wat ons hieruit kan leer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;So gou as wat dit voltooi is, sal ons ons prosedures vir die uitvoering van hierdie spesifieke stel veiligheidsoefeninge aanpas.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die voormalige ANC-LP en skrywer Andrew Feinstein, wat breedvoerig geskryf het oor die internasionale wapenhandel, het ges\u00ea die jongste duikbootvoorval laat vrae oor die logika agter Suid-Afrika se wapentransaksie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is nog &#8216;n voorbeeld van wat al die tyd gebeur in wapentransaksies, maar dit gebeur snaaks genoeg n\u00f3g meer in ons handel. Ons het toerusting van, wat blyk te wees, twyfelagtige gehalte gekoop, en ons het dit teen ho\u00eb pryse bekom as gevolg van die omkoopgeld wat betaal is, en die prestasie van hierdie toerusting oor die algemeen is, om dit vriendelik te stel, baie swak,&#8221; s\u00ea Feinstein.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea duikbootvervaardiger Ferrostaal word ondersoek vir korrupte transaksies met Griekeland en Portugal, wie se eie wapenhandel bygedra het tot die huidige Europese fiskale krisis: &#8220;Suid-Afrika se duikbootaankope is &#8216;n d\u00e9j\u00e0-vu situasie soos in Portugal en Griekeland.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/allkharkov.ua\/news\/state\/v-harkovskoi-oblasti-naznachen-rykovoditel-mestnoi-prokyratyry.html\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Suid-Afrika se vloot se aanvalsduikbote, wat &#8216;n geraamde R8 miljard in die berugte wapentransaksie gekos het, is almal in die droogdok na die enigste operasionele vaartuig in die seebodem vasgevaar het. Die SAS Queen Modjadji, vernoem na Suid-Afrika se re\u00ebnkoningin in Limpopo, het die oseaanbodem getref gedurende opleidingsoefeninge verlede week tussen Port Elizabeth en Durban. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13160\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Derde SA-duikboot in ongeluk&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":13159,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-13160","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13160","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13160"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13160\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/13159"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13160"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13160"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13160"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}