{"id":13121,"date":"2012-08-10T07:33:07","date_gmt":"2012-08-10T07:33:07","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13121"},"modified":"2012-08-10T07:33:07","modified_gmt":"2012-08-10T07:33:07","slug":"afrika-gasvryheid-kan-verskaffers-kos","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13121","title":{"rendered":"Afrika-gasvryheid kan verskaffers kos"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Amptelike gasvryheidsentrum vir Afrika-lande wat gedurende die Londense 2012 Olimpiese Spele geopen is, moes hulle deure sluit te midde van bewerings dat die verskaffers se onbetaalde fakture honderde duisende ponde beloop.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die sentrum, oorkant die Royal Albert Hall, huisves &#8216;n uitstalling en restaurant en is oop vir die algemene publiek sowel as vir deelnemers, borge en beamptes.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Africa Village is geborg deur die Vereniging van die Nasionale Olimpiese Komitees van Afrika (ANOCA) en ontwerp volgens die webwerf &#8220;om die publiek, die Nasionale Olimpiese Komitees en Afrika-atlete &#8216;n unieke geleentheid te bied om ten volle deel te neem aan die Olimpiese feeste, ongeag hul beperkinge.&#8221; Hierdie &#8220;unieke geleentheid&#8221; is egter nou kortgeknip en baie krediteure kan &#8216;n pynlike toekoms in die gesig staar as die gerugte van \u00a3400 000 uitstaande skuld waar is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is die eerste keer dat die 53 Afrika Nasionale Olimpiese Komitees magte saamsnoer om &#8216;n gesamentlike Afrikatema aan te bied.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die webwerf vir Africa Village s\u00ea tans gewoon: &#8220;Africa Village is gesluit tot verdere kennisgewing (Jammer),&#8221; wat skrale troos vir hulle verskaffers bied wat in goeie trou gehandel het met ANOCA.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die kommunikasie-direkteur, Laurent Bagnis het belowe dat &#8216;n vergadering gehou sal word om &#8220;die situasie op te los&#8221;. Toe hy gevra is of die syfer van \u00a3 395,000 uitstaande korrek is, het Bagnis ges\u00ea: &#8220;Ons het &#8216;n baie syfers. Ek weet nie wat reg is op die oomblik nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Skuldeisers kan ook &#8216;n verdere struikelblok vir hul uitstaande fakture te\u00ebkom omdat die hoofkwartier vir die ANOCA in Nigeri\u00eb setel.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/62744-chto-delat-s-neraskrytymi-prestupleniyami-peredovoy-opyt-i-mneniya-ekspertov.html\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0431\u0440\u043e\u043d\u0456\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u043e\u043c\u0430\u0442<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Amptelike gasvryheidsentrum vir Afrika-lande wat gedurende die Londense 2012 Olimpiese Spele geopen is, moes hulle deure sluit te midde van bewerings dat die verskaffers se onbetaalde fakture honderde duisende ponde beloop. Die sentrum, oorkant die Royal Albert Hall, huisves &#8216;n uitstalling en restaurant en is oop vir die algemene publiek sowel as vir deelnemers, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13121\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Afrika-gasvryheid kan verskaffers kos&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-13121","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13121","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13121"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13121\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13121"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13121"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13121"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}