{"id":13111,"date":"2012-08-07T08:43:30","date_gmt":"2012-08-07T08:43:30","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13111"},"modified":"2012-08-07T08:43:30","modified_gmt":"2012-08-07T08:43:30","slug":"wisconsin-skieter-was-dalk-gedraaide-agent","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13111","title":{"rendered":"Wisconsin-skieter was dalk &#8216;gedraaide&#8217; agent"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" title=\" Wade Michael Page\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2012\/08\/witskieter.jpg\" \/>Byna onmiddellik n\u00e1 die skietery by die Sikh-tempel in Wisconsin, het die geestelike leiers van die <em>Westboro Baptist Church<\/em> &#8216;n twiet op Twitter uitgestuur, en die skietery &#8216;n &#8220;pragtige straf van &#8216;n woedende God&#8221; genoem.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\"><em>Westboro <\/em>se kerkleier Margie Phelps het &#8216;n twiet uitgestuur wat lees: &#8220;God het nog &#8216;n skieter gestuur?&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die skietery het glo die lewens van sewe slagoffers ge\u00ebis, en talle beseer. Die vermeende aanvaller Wade Michael Page is dood op die toneel gevind en die FBI ondersoek &#8216;n geval van binnelandse terrorisme.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Fred Phelps, die leier van <em>Westboro <\/em>het op Twitter geskryf dat die skietery &#8216;n pragtige werk van &#8216;n woedende God was wat vir Wisconsin ges\u00ea het om hulle vuil hande af te hou van sy mense, &#8220;(WBC!) # godsenttheshooter&#8221;.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Nie-winsgewende groep wat &#8220;wit suprematiste&#8221; monitor, het die verdagte glo opgemerk nadat hy probeer het om goedere te koop van neo-Nazi&#8217;s in 2000. Die groep het dadelik na die skietery &#8216;n onderhoud met die verdagte gepubliseer.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die <em>Southern Poverty Law Center<\/em> het die skieter as &#8216;n &#8220;gefrustreerde neo-Nazi wat die leier van &#8216;n rassistiese witmag <em>band <\/em>is,&#8221; beskryf. In 2010, het Page in &#8216;n onderhoud met die witmagwebwerf <em>Label 56<\/em> oor sy orkes <em>End Apathy<\/em> gesels.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Page was &#8216;n deel van die witmagmusiektoneel sedert 2000 en het ook in haat-rockbands gespeel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vermeende skieter het ges\u00ea sy groep was &#8216;n &#8220;<em>concept based on trying to figure out what it would take to actually accomplish positive results in society and what is holding us back. A lot of what I realized at the time was that if we could figure out how to end people&#8217;s apathetic ways, it would be the start towards moving forward.<\/em>&#8220;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Page het ges\u00ea hy is ge\u00efnspireer om die <em>band <\/em>te begin uit frustrasie dat mense nie gebruik maak van hul potensiaal nie. In 2000 het die boorling van Colorado, sy tuiste vaarwel geroep om die VSA te deurkruis op &#8216;n motorfiets met &#8216;n rugsak. Kort daarna, het hy na Kaliforni\u00eb verhuis en sy orkes begin.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die onderwerpe wissel van sosiologiese kwessies, godsdiens, en hoe die waarde van die menslike lewe afgebreek word deur onderdanigheid aan tirannie en die skynheiligheid waaraan ons onderwerp word,&#8221; s\u00ea Page in die onderhoud.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Terwyl hy op sy reis was, het hy witmagkonserte in Colorado, Georgia, Noord-Carolina en Wes-Virginia bygewoon.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vermoede bestaan, s\u00ea kenners, dat&nbsp; die skieter self &#8216;n geheime agent was, wat die regse witmaggroepe in die VSA ondersoek het, en wat deur die owerhede &#8220;gedraai&#8221; is om wit belange te ondergrawe.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die skietery val saam met Hillary Clinton se besoek aan Suid-Afrika waar sy saam met Nelson Mandela afgeneem is tydens haar besoek aan Qunu om die VSA se verbintenis aan die swart bewussynsbeweging te herbevestig. Haar besoek val ook saam met die Boeremagsaak waarin al die beskuldigdes sover skuldig bevind is aan hoogverraad teen &#8216;n swart regering.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Intussen het president Obama se beweerde <a href=\"http:\/\/www.theblaze.com\/contributions\/obama%E2%80%99s-college-classmate-the-obama-scandal-is-at-columbia\/\">klasmaat<\/a> by Columbia Universiteit, Klas van &#8217;83, ges\u00ea daar was nie so &#8216;n student soos Obama wat hy kan onthou nie. Di\u00e9 nuus mag die VSA se eerste swart president se herverkiesing in die wiele ry.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wayne Allyn Root het ook Regte en Politieke Wetenskap as hoofvakke gehad. Hy het Obama (of soos hy bekend was, Barry Soetoro) nooit te\u00ebgekom nie. Hy het hom nooit ontmoet nie. Nooit gesien nie. Nooit eers van hom gehoor nie. En geeneen van die klasmaats aan Columbia het hom ooit ontmoet nie, hom gesien of van hom gehoor nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die <a href=\"http:\/\/online.wsj.com\/article\/SB122108881386721289.html\">Wall Street Journal berig in 2008<\/a> dat Fox News lukraak 400 van die Columbia-klasmaats opgebel het en nie een kon opspoor wat al ooit van Obama gehoor het of hom te\u00ebgekom het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Obama weier steeds om sy Columbia-rekords aan die media vry te stel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Obama se punte was ook nie goed genoeg om aan <em>Harvard Law School<\/em> te studeer nie en hy was nie ryk genoeg om die klasgelde te kon beskostig nie, spekuleer Root.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het waarskynlik toegang verkry as gevolg van buitelandse hulp en studiebeurse wat aan swak buitelandse studente soos Barry Soetoro van Indonesi\u00eb beskikbaar gestel is.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/odessamedia.net\/obzor-druzei\/blagoustroistvo-slobodskogo-raiona-harkova-prodoljaetsya\/\">\u041b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Byna onmiddellik n\u00e1 die skietery by die Sikh-tempel in Wisconsin, het die geestelike leiers van die Westboro Baptist Church &#8216;n twiet op Twitter uitgestuur, en die skietery &#8216;n &#8220;pragtige straf van &#8216;n woedende God&#8221; genoem. Westboro se kerkleier Margie Phelps het &#8216;n twiet uitgestuur wat lees: &#8220;God het nog &#8216;n skieter gestuur?&#8221; Die skietery het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13111\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Wisconsin-skieter was dalk &#8216;gedraaide&#8217; agent&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":13110,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-13111","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13111","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13111"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13111\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/13110"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13111"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13111"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13111"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}