{"id":13103,"date":"2012-08-07T04:32:49","date_gmt":"2012-08-07T04:32:49","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13103"},"modified":"2012-08-07T04:32:49","modified_gmt":"2012-08-07T04:32:49","slug":"britse-polisie-bang-om-as-rassiste-gebrandmerk-te-word","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13103","title":{"rendered":"Britse polisie bang om as rassiste gebrandmerk te word"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die Britse polisie is traag om misdade wat gepleeg word deur etniese minderhede te ondersoek, omdat hulle bang is hulle word as rassisties gebrandmerk.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Verslag van die dinkskrum Civitas, s\u00ea druk van rasse-sensitiwiteit l\u00ea agter die aanvanklike versuim om behoorlik ondersoek in te stel na die bedrywighede van bendes in die noorde van Engeland.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jon Gower Davies, &#8216;n voormalige akademikus, s\u00ea die versuim kom weens die feit dat die polisie al uitgekryt is as &#8220;institusioneel rassisties&#8221; deur onder meer die Macpherson-verslag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie jaar is &#8216;n bende van Rochdale tronk toe gestuur omdat hulle tienermeisies met alkohol bedwelm het en hulle daarna verkrag het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Almal behalwe een bendelid was uit &#8216;n Pakistani-agtergrond.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die hof het gehoor dat tot 47 meisies deur die groep misbruik is en gedwing is om verskeie kere &#8216;n week seks te h\u00ea, maar twee jaar het verloop voor die polisie uiteindelik die bende gestop het. Hulle het aanvanklik niks gedoen toe &#8216;n 15-jarige meisie ges\u00ea het sy is verkrag nie, en eers 24 maande en nog &#8216;n reeks wit slagoffers later, het die polisie ingegryp.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Voormalige Arbeiders-LP, Ann Cryer, het ges\u00ea die polisie se versuim om die saak behoorlik te ondersoek, was omdat hulle nie gebrandmerk wou word as rassiste nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Voormalige Arbeidersraadslid, beskryf die gebrek aan ondersoek na seksuele misdade as &#8216;n geval van &#8220;omgekeerde&#8221; institusionele rassisme waarin die lot van die slagoffers, kwesbare wit meisies, nie ernstig opgeneem word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verslag lui: &#8220;Toe die verhoor van &#8216;n aantal van die Pakistanse mans in Februarie 2012 uiteindelik voor die hof gekom het, het dit geblyk dat die bewerings van misbruik deur &#8216;n (wit) meisie net eenvoudig deur die polisie ge\u00efgnoreer is.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">In die voorwoord van die verslag, skryf dr. David Green, direkteur van Civitas, Macpherson se &#8220;giftige&#8221; nalatenskap het daartoe gelei dat misdade deur etniese minderhede, insluitende die sogenaamde &#8220;eermisdade&#8221;, nie na behore ondersoek word nie.<\/div>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kh.depo.ua\/rus\/kh\/visnazheniy-ta-pobitiy-u-harkovi-rozsliduyut-strashnu-zagibel-tririchnogo-hlopchika-20170927647641\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Britse polisie is traag om misdade wat gepleeg word deur etniese minderhede te ondersoek, omdat hulle bang is hulle word as rassisties gebrandmerk. &#8216;n Verslag van die dinkskrum Civitas, s\u00ea druk van rasse-sensitiwiteit l\u00ea agter die aanvanklike versuim om behoorlik ondersoek in te stel na die bedrywighede van bendes in die noorde van Engeland. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13103\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Britse polisie bang om as rassiste gebrandmerk te word&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-13103","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13103","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13103"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13103\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13103"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13103"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13103"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}