{"id":13101,"date":"2012-08-06T09:32:12","date_gmt":"2012-08-06T09:32:12","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=13101"},"modified":"2012-08-06T09:32:12","modified_gmt":"2012-08-06T09:32:12","slug":"rassistiese-basketbalspan-by-spele-gewaarsku","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=13101","title":{"rendered":"Rassistiese basketbalspan by Spele gewaarsku"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Litause basketbal amptenare is gewaarsku om rassistiese gedrag deur die land se ondersteuners by die Olimpiese Spele te beheer.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Litause ondersteuner het Nazi-gebare en aapgeluide gemaak tydens &#8216;n wedstryd teen Nigeri\u00eb Dinsdag. Hy het skuldig gepleit op &#8216;n aanklag van &#8220;rassistiese gedrag&#8221; en is beboet met $3 910 deur &#8216;n Londense hof. &#8216;n Prokureur vir die ondersteuner het gister ges\u00ea sy kli\u00ebnt het geglo dat sulke gedrag aanvaarbaar is by sportgebeure tuis.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Internasionale Basketbal Federasie se sekretaris-generaal Patrick Baumann het daarop aangedring dat rassistiese gedrag sal nie geduld word nie. FIBA het aan Litaue se amptenare ges\u00ea sy ondersteuners moet hulleself &#8220;goed gedra&#8221; het hy bygevoeg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons is absoluut teen enige so iets gekant en ons het aan die Litause afvaardiging aangedui dat dit beter sou wees vir hulle as hulle met hul ondersteuners kommunikeer,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Litaue, wat die bronsmedalje by die 2010 W\u00eareldbeker-kampioenskap gewen het, speel teen die Amerikaners Saterdag. Hulle kan gestraf word in ander kompetisies as hulle ondersteuners verdere rassistiese uitlatings in Londen maak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;As dit gebeur, gaan dit ander gevolge h\u00ea buite die Londen Spele,&#8221; het Baumann ges\u00ea. &#8220;Dit gaan oor respek vir hul teenstanders, dit gaan oor respek vir die Spele, die Olimpiese waardes, en dit is &#8216;n viering van vriendskap tussen mense van regoor die w\u00eareld.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Olimpiese organiseerders het ges\u00ea rassistiese ondersteuners sal uit hul sitplekke gegooi word.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/events\/3895974\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0444\u043e\u0442\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Litause basketbal amptenare is gewaarsku om rassistiese gedrag deur die land se ondersteuners by die Olimpiese Spele te beheer. &#8216;n Litause ondersteuner het Nazi-gebare en aapgeluide gemaak tydens &#8216;n wedstryd teen Nigeri\u00eb Dinsdag. Hy het skuldig gepleit op &#8216;n aanklag van &#8220;rassistiese gedrag&#8221; en is beboet met $3 910 deur &#8216;n Londense hof. &#8216;n Prokureur &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=13101\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Rassistiese basketbalspan by Spele gewaarsku&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-13101","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13101","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13101"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13101\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13101"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13101"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13101"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}